Ocean Bliss
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Daleen I - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en rustige akkommodasie.
Heinrich N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Privaat. Veilig.
Lees meerOcean Bliss se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi en positiewe resensie Heinrich. Dit was regtig 'n plesier om jou hier by ons te he. Die woonstel was so netjies toe jy weg is, dit het nie gelyk of daar iemand gebly het nie! Jy is meer as welkom om weer by ons te kom oorbly. Hoop om jou gou weer te sien.
Fransisca A - Des 2019
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
Ocean Bliss se terugvoer
Goeie dag Fransisca,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg!! Julle moet gou weer kom kuier!!
Hannelie D - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was perfek vir 'n persoon/e wat besig is in die dag is en 'n rustige, veilige, baie skoon plek benodig waarheen jy kan terugkeer.
Ocean Bliss se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Hannelie! Ons waardeer dit opreg! Ek mis die geselsies.
Hoop om jou weer in die toekoms te sien!
Karli M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Ocean Bliss se terugvoer
Dankie vir die mooi boodskap, Karli. Julle was wonderlike gaste, so stil en die kamer was perfek netjies toe julle weg is. Hoop om jul in die toekoms weer te sien. Groete, Yolanda
Katherine V - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamer. Vriendelike ontvangs. Pragtige tuin met vriendelike viervoetige diere.
Ocean Bliss se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Katherine! Ons waardeer dit regtig baie.
Cornelius O - Mei 2018
Algehele gradering
'n Plesier om tuis te gaan.
Nelie S - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en veilige omgewing.
Gerda V - Nov 2017
Algehele gradering
Die gastehuis is naby geleë aan die Provinsiale Hospitaal, Medi-Kliniek en die hawe.
Janette T - Nov 2017
Algehele gradering
Baie grieflik! Pragtige kamer!
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang