Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Daleen I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjies en rustige akkommodasie. Netjies, veilig, rustig en vriendelike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Netjies. Skoon. Privaat. Veilig. Ek het my naweek by Ocean Bliss onsettend baie geniet. Die eenheid waarin ek tuisgegaan het was skoon, netjies en ten volle toegerus. Ek kan beslis hierdie oulike plekkie aanbeveel and sal eers soek vir verblyf as ek weer 'n draai in Hermanus maak nie. Die ligging is uitsekend. Dis naby aan die strand en naby aan die hooftoevoerpad in Hermanus in, tog is daar feitlik geen verkeergeraas nie. Die eenheid is ook baie privaat en die gashere is vriendelik en behulpsaam en het navraag gedoen oor of alles omtrent my naweek-wegbreek nog in die hak is. Veilige parkering is ook beskikbaar. Absolute uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Ocean Bliss
Baie dankie vir die baie mooi en positiewe resensie Heinrich. Dit was regtig 'n plesier om jou hier by ons te he. Die woonstel was so netjies toe jy weg is, dit het nie gelyk of daar iemand gebly het nie! Jy is meer as welkom om weer by ons te kom oorbly. Hoop om jou gou weer te sien.

Fransisca A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was verskriklik lekker. Ons sal dit definitief aanbeveel, beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Ocean Bliss
Goeie dag Fransisca, Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg!! Julle moet gou weer kom kuier!!

Hannelie D
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Die verblyf was perfek vir 'n persoon/e wat besig is in die dag is en 'n rustige, veilige, baie skoon plek benodig waarheen jy kan terugkeer. Die verblyf was besonders netjies en pragtig sowel as privaat met veilige parkering, baie sentraal in Hermanus en die hoofroete deur die area. Die eienaars was besonders vriendelik en behulpsaam. Dit was werklik net 'n plesier om daar te bly vir die 5 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Ocean Bliss
Baie dankie vir die mooi resensie, Hannelie! Ons waardeer dit opreg! Ek mis die geselsies. Hoop om jou weer in die toekoms te sien!

Karli M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Baie netjies en modern. Baie mooi moderne slaapkamer en badkamer, met ‘n lekker gesellige braai-area. Baie vriendelike eienaars, en die huis is stapafstand van die dorp geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Ocean Bliss
Dankie vir die mooi boodskap, Karli. Julle was wonderlike gaste, so stil en die kamer was perfek netjies toe julle weg is. Hoop om jul in die toekoms weer te sien. Groete, Yolanda

Katherine V
Kort verblyf
4.4
Nov 2019

Skoon, netjiese kamer. Vriendelike ontvangs. Pragtige tuin met vriendelike viervoetige diere. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolanda
Ocean Bliss
Baie dankie vir die mooi resensie Katherine! Ons waardeer dit regtig baie.

Cornelius O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

'n Plesier om tuis te gaan. Die eienaars het ons regtig tuis laat voel, amper asof ons hulle huisvriende was. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelie S
Kort verblyf
5.0
Des 2017

Baie netjies en veilige omgewing. Sien gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag
5.0
Nov 2017

Die gastehuis is naby geleë aan die Provinsiale Hospitaal, Medi-Kliniek en die hawe. Ontvang met ope arms op aankoms. Kamer netjies, mooi en skitter skoon. Nie meer nodig gehad as wat ek gekry het nie. Gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette T
1 nag
4.6
Nov 2017

Baie grieflik! Pragtige kamer! Baie lekker gebly! Oulike gasvrou! Veilig gevoel. Lekker naby aan die see. Beveel blyplek sonder twyfel aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80f5cf461b9376034f6641d7db6e12dafbfbd8a60044d19c5966d12a1569adb27988766786caffadc433c6543e40e21af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 15 Fourie Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.419541409121 19.231409279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang