Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean Bliss is 'n moderne kothuis in Westcliff, Hermanus. Dit is binne 500 m se stap na verskeie walviskyk-uitkykpunte geleë. Kom ontspan in 'n rustige omgewing, stap dorp en strand toe en eet by Hermanus se verskeidenheid restaurante.

Die kothuis is ideaal vir 2 mense. Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het ook 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid is toegerus met verwarmers, 'n waaier, gratis vesel-Wi-Fi-toegang asook kookgeriewe. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, gaskookplaat, yskassie, broodrooster, ketel, potte, panne en eetgerei. Die kothuis het ook 'n gerieflike oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die grootte van die kothuis is ongeveer 40 m². Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om onder 'n lapa te gebruik. Daar is 'n pooltafel onderdak in die braai-area. Veilige straatparkeerplek word voor die huis voorsien.

Die sentrum van Hermanus is stapafstand en bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies en uitkykpunte vir walviskyk. Gaste kan ook aan 'n verskeidenheid doendinge deelneem wat wissel van bergfietsry, branderplankry, haaihokduik in Gansbaai, staptogte in die berge geniet of op 'n boot gaan walviskyk. Daar is heerlike staproetes in die berge by Fernkloof-reservaat, Drie Damme, Hermanus-uitkykpunt, ens. Die Whale Coast Mall met 'n Ster Kinekor is 5 minute se ry vanaf die instansie en Fick's Pool Restaurant & Wine Bar is 'n seefront-restaurant geleë net 5 minute se stap vanaf Ocean Bliss. Die Hermanus Country Market op Saterdae is 'n groot trekpleister en mense kom van so ver as Kaapstad om dit te geniet. Daar is heerlike handwerkstalletjies, heerlike kosstalletjies en die atmosfeer is heerlik. Daar is ook oerwoudgimnasiums en ritte vir die kinders.

Die eienaars en hul troeteldiere bly ook op die perseel. Gaste word privaatheid gegun en sal nie onnodig deur die eienaars gepla word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80f5cf461b9376034f6641d7db6e12dafbfbd8a60044d19c5966d12a1569adb27988766786caffadc433c6543e40e21af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 15 Fourie Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.419541409121 19.231409279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang