Ocean Breeze
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea-, kombuisie- en slaaparea-kombinasie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n afstandbeheerde waaier en leeslampe teen die muur. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, stoofplate en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat geen troeteldiere of rook binne die huis toegelaat word nie.
Die gastehuis het 'n streng geraasbeleid en geen geraas word na 21:00 in die nag toegelaat nie.
Die gastehuis is nie geskik vir partytjies nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea-, kombuisie- en slaaparea-kombinasie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n afstandbeheerde waaier en leeslampe teen die muur. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea-, kombuisie- en slaaparea-kombinasie. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n afstandbeheerde waaier en leeslampe teen die muur. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en kookgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat geen troeteldiere of rook binne die huis toegelaat word nie.
Die gastehuis het 'n streng geraasbeleid en geen geraas word na 21:00 in die nag toegelaat nie.
Die gastehuis is nie geskik vir partytjies nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabethweg 36, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang