Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Ocean Breeze
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louis V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Perfekte ligging!

'n Versteekte juweel aan die kus, skoon netjiese bekostigbare verblyf met 'n vriendelike gasvrou.

Cindy V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Wow, wat 'n view, swembad by ons kamer op die houtdek en onstpan met 'n glasie wyn in die hand. Ons het dit baie geniet en relax. Ocean Breeze sal ons definitief weer sien as ons moet afgaan PE toe.

Al wat ek sou aanbeveel is 'n klein stoof al is dit 'n 2-plaat, want as mens lank bly kan jy ook jou eie kosmaak. Maar ons sal weer hier bly, wat 'n wonderlike en mooi plek. Dit was rustig en ons het ontspan. Baie dankie aan Kathy en John vir julle wonderlike en vriendlike gasvryheid.

Pammy G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pammy G

Amazing hosts, the view is to die for.

Our check-in was super smooth, very friendly host, very secured, clean, I recommend this establishment a 100%.

Andiswa J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa J

The weather was perfect to appreciate the view of the place.

The place is beautiful and the service was great. Please consider having breakfast.

Elize F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Oorslaapplekkie by die see.

Mooiste uitsig! Gerieflike kamer! Badkamer so mooi. Ons het die oorslaap geniet. Was so verfrissend om in so 'n netjiese, mooi kamer waar baie lig is in te boek. Ons gasheer was baie akkommoderend deur ons 'n bietjie vroeër te laat inboek. Om aand af te sluit en langs swembad te sit en oor see uit te staar was rus vir die siel. Dankie!

Leon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Baie netjies, wonderlike uitsig!

Kathy was baie oulik, behulpsaam en maak heerlike cappuccinos.

Jacqualine L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine L

Very relaxing and comfortable.

The location was absolutely amazing - going to sleep and waking up to the sound of the ocean is just what my husband and I needed. The hosts were very helpful and friendly. Perfect place for a weekend getaway.

Julia P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia P

Peaceful and beautiful.

Lovely clean and modern place, with a breathtaking view and friendly atmosphere.

Ann B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann B

Rustige paar dae met pragtige see-uitsig.

Akkommodasie was gerieflik.

Carina L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina L

Dit was nie heeltemal wat verwag is nie!

Die foto's veral die kamer het groter vertoon as in werklikheid! Die buitedeur se deursigtigheid van lig het kamer tè verlig en slaap bemoeilik a.g.v. lig in kamer. Maar die uitsig is asemrowend en het opgemaak! Ideaal vir 1 persoon! Maar glad nie vir 2 persone vir meer as enkele oornagverblyf nie! Spasie is beperk! Waterbeperkings het maar invloed op gebruik van badkamergeriewe. Geen DStv nie, slegs e-kanale wat werklik niks op het nie. Die buitedeur wat so baie lig deurlaat saans, verlig kamer dat dit regtig moeilik was om te slaap en die blinding wat dit moet toemaak, werk net tot driekwart ondertoe. Het al by beter en lekkerder plekke gebly en sal ongelukkig nie weer daarheen gaan nie!

Ocean Breeze se terugvoer

Thank you for your feedback. As stated in our welcome letter we strive to provide our guests with a high level of personalised and consistent service and we can only do this if our guests tell us not only about what they like, but what they would like improved. In the ideal situation, it is advisable for any guest to bring their issues to us while they are on-site, so that we can immediately rectify the situation.
After your review, we checked the block-out blind for the door and found that someone had knocked it out of its holding brackets and put it back incorrectly. When correctly installed it indeed keeps all the light out which may come from the lit upstairs. The light outside the door of each unit is provided for when guests come back at night. but this is controlled in the unit by the guests themselves.
The flat-screen TV in 3 of the units have OpenView installed - a package used by the large majority of guesthouses - which provides a large variety of both local and international channels.
Unfortunately, PE has been in the grips of a severe drought for numerous years, and we are currently down to 10% capacity, so strict water restrictions are essential if we are to avoid day zero. It is unfortunately beyond our control, except to ask all guests to be mindful of their water usage and to use it sparingly.
We go out of our way to ensure that our units are spotlessly clean, that they are furnished with most of the mod-cons guests would require on a trip, and that guests have an enjoyable stay. And as hard as we may try, we can't compete with anyone's home, but we continue to strive to make the majority of our guests stay a pleasant one.

Ocean Breeze
Deon O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

Modern met pragtige see-uitsig.

Netjies, skoon. Alle geriewe. Ideaal vir paar dae uitspan. Geen geraas, net die dreuning van die branders.

Debbie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Fantasmagories! Baie aangename gasheer en gasvrou. Uitstaande gehalte.

Die gastehuis is superb afgerond in beste kwaliteit vanaf glase in die kas tot die linne. Ons het soos koninklikes gebly.

Tom N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom N

Fantastiese blyplek, pragtig geleë.

Dis 'n fantastiese plek om te bly, skoon netjies en gerieflik met alle detail na omgesien. Gawe gasvrou en heer en pragtige uitsigte. Moet aanbeveel aan enigiemand wat in of naby PE akkommodasie soek. Ons sal beslis teruggaan.

Marlize D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Sal vir seker weer die plek besoek.

Kathy was baie gasvry. Pragtige kamer met baie ekstras. Baie moeite is gedoen. Was heerlik om op die see wakker te word.

Ocean Breeze se terugvoer

Hi Marelize,

We're so glad you enjoyed U're stay at Ocean Breeze. Yes there is something so special about waking up to the sound of the sea, & to be able to watch the dolphins swim by as you drink U're coffee. It was a pleasure hosting you & hopefully we see U again in the not too distant future

Kind Regards
John & Kathy

Ocean Breeze
Marco V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V

Great.

Dit was baie lekker en 'n goeie vakansie.

Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker rustig.

Baie mooi, netjies en mense is vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethweg 36, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e76a6a64014ae8ce1cb229851fbe9c929476ee3f03945e9d8cf6184ecf23269767b757ddc3e9ff86fdc456cc0de6552f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 36 Elizabeth Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0096 25.34645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang