Ocean Breeze
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: End-straat, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n knus selfsorg-vakansiehuis wat naby die strand, winkelsentrum en besienswaardighede in Hermanus geleë is.
Dié knus vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is op die solder en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die klein toonbank met stoeltjies dien as 'n etenstafel. Hierdie area lei na 'n sitarea met 2 rusbanke en 'n platskerm-TV.
Die toegeboude stoep het 'n binnebraai en die skuifdeure lei na 'n agtertuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- End-straat, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: End-straat, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang