Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Klein

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ralph B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely weekend. It was simply amazing, will definitely go back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Home from home. Die gasvrou was uitstekend, die huis was perfek. Ons het baie tuis gevoel, en sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie, Christa, dit was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Biki Klein
Hi Jeanine, dankie vir julle mooi opmerkings. Julle was oulike huurders. Christa,

Jacoline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wat 'n klein juweel. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon en daar is alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Biki Klein
Hi Jacoline, kom gerus weer na ons mooi dorp. Ek is bly julle het dit so geniet om hier te bly. Christa

Joyce E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Het baie lekker in en om Hermanus gekuier. Pragtige baie klein plek in 'n kompleks. Alles was pragtig behalwe vir die besige straat reg agter, met groot afleweringstrokke en karre wat nogal baie lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lekker huisie net buite Hermanus. Ons het baie lekker in die huisie gebly. Dis sowat 3km buite Hermanus. Die huisie is in 'n sekuriteitskompleks reg langsaan 'n redelike besige pad, so mens kan die verkeer hoor (so klein bietjie minder veilig gevoel). Oor die algemeen beïndruk met die netheid, geriewe en gasvrou. Sou graag gebruik wou maak van die WiFi op ons persoonlike toestelle, maar daar is 'n TV met Netflix en YouTube beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Biki Klein
Hi Bianca Dankie vir die opmerkings. Die Whale coast mall is n paar jaar gelede agter die kompleks gebou, daarom die verkeer. Die Wi-Fi se kode is teen die yskas en kan vir alle toestelle gebruik word. Groete Christa

Lize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Absoluut die rus wat ons nodig gehad het! Ons wou wegkom van die stad en sy geraas. Biki Klein het daardie wegbreek gebied. Ons kon rus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christa
Biki Klein
Baie bly julle kon julle batterye herlaai. Kom gerus weer.

Irma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies en skoon. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

So heerlik gebly. Dit was baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Biki Klein is net wat ek en my man gesoek het. Skoon, netjies en naby aan alles. Ons het lekker gerus in die mooie Hermanus. Pragtige omgewing. Huisie is klein, maar netjies en baie veilig. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Biki Klein
Hi Annelie Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier. Christa

Bianca M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Dit was 'n ongelooflike ondervinding, baie dankie, dis een van die plekkies wat ek nie gou sal vergeet nie, baie herinneringe was daar gemaak. Die plekkie was oulik, dankie, julle was baie behulpsaam met alles en dankie dat daar alles beskikbaar was vir ons, net mooi memories was daar gemaak, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Biki Klein
Hi Bianca, Ek is bly julle het dit so geniet. Julle moet weer kom. Julle was oulike huurders.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMTk0M2U1LTM2ZDYtNGY2Yi04ZjJiLTVlOWIzZTllNTliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 79 End Street, Unit 20 Ocean Breeze Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.418912154919 19.203000260149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang