Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Klein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Biki Klein
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ralph B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph B

Lovely weekend.

It was simply amazing, will definitely go back in the future.

Jeanine A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Home from home.

Die gasvrou was uitstekend, die huis was perfek. Ons het baie tuis gevoel, en sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie, Christa, dit was amazing!

Biki Klein se terugvoer

Hi Jeanine, dankie vir julle mooi opmerkings. Julle was oulike huurders.
Christa,

Biki Klein
Jacoline C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline C

Wat 'n klein juweel. Ons het baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon en daar is alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.

Biki Klein se terugvoer

Hi Jacoline, kom gerus weer na ons mooi dorp. Ek is bly julle het dit so geniet om hier te bly. Christa

Biki Klein
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joyce E

Het baie lekker in en om Hermanus gekuier.

Pragtige baie klein plek in 'n kompleks. Alles was pragtig behalwe vir die besige straat reg agter, met groot afleweringstrokke en karre wat nogal baie lawaai.

Bianca R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R

Lekker huisie net buite Hermanus.

Ons het baie lekker in die huisie gebly. Dis sowat 3km buite Hermanus. Die huisie is in 'n sekuriteitskompleks reg langsaan 'n redelike besige pad, so mens kan die verkeer hoor (so klein bietjie minder veilig gevoel). Oor die algemeen beïndruk met die netheid, geriewe en gasvrou. Sou graag gebruik wou maak van die WiFi op ons persoonlike toestelle, maar daar is 'n TV met Netflix en YouTube beskikbaar.

Biki Klein se terugvoer

Hi Bianca
Dankie vir die opmerkings. Die Whale coast mall is n paar jaar gelede agter die kompleks gebou, daarom die verkeer. Die Wi-Fi se kode is teen die yskas en kan vir alle toestelle gebruik word.
Groete Christa

Biki Klein
Lize W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize W

Absoluut die rus wat ons nodig gehad het!

Ons wou wegkom van die stad en sy geraas. Biki Klein het daardie wegbreek gebied. Ons kon rus!

Biki Klein se terugvoer

Baie bly julle kon julle batterye herlaai. Kom gerus weer.

Biki Klein
Irma V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Baie netjies en skoon.

Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Marelise K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise K

So heerlik gebly.

Dit was baie ontspannend.

Mariet L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet L

Biki Klein is net wat ek en my man gesoek het. Skoon, netjies en naby aan alles. Ons het lekker gerus in die mooie Hermanus.

Pragtige omgewing. Huisie is klein, maar netjies en baie veilig. Lekker gebly.

Biki Klein se terugvoer

Hi Annelie
Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier.
Christa

Biki Klein
Bianca M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Dit was 'n ongelooflike ondervinding, baie dankie, dis een van die plekkies wat ek nie gou sal vergeet nie, baie herinneringe was daar gemaak.

Die plekkie was oulik, dankie, julle was baie behulpsaam met alles en dankie dat daar alles beskikbaar was vir ons, net mooi memories was daar gemaak, dankie.

Biki Klein se terugvoer

Hi Bianca,

Ek is bly julle het dit so geniet.
Julle moet weer kom.
Julle was oulike huurders.

Biki Klein
Monique A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A

Wonderlik. Rustig, goed om weg te hol van die gewoel.

Die huis is goed toegerus. Met alles in wat jy nodig het. Ons sal enige tyd weer Biki Klein bespreek. Dankie Christa.

Rejaat J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rejaat J

Very good.

Would come again and recommended for friends and family.

Biki Klein se terugvoer

Dankie, Rejaat! Ek is bly julle het julle naweek geniet.

Biki Klein
Adri S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S

Waarde vir jou geld.

Gerieflik en als wat jy sal benodig vir 'n lekker wegbreek. Ek het die naweek van 30-1 Nov'20 oorgebly en wat 'n rustige area om te kom ontspan. Naby winkels en binne loopafstand van die strand af. Ons het lekker gebly en sal dit gerus aanbeveel as jy net wil ontspan. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Alta N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N

Stil, rustige omgewing.

Waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Neem net jou klere en kos.

Janine D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Baie lekker gekuier by Christa se huis en sal beslis weer daar gaan bly. Netjies en alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is netjies, goed toegerus en ons het baie veilig gevoel.

Marilize D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes. Christa het kontak gehou wanneer dit nodig was.

Lionel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel B

Enige tyd weer gaan.

Dit was baie goed en lieflik.

Gavin S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Puik, uitstekend, baie waarde vir geld.

Puik woning, alles wat jy nodig sal hê, gasvryheid uit die boeke, hulpvaardig soos min, veilig en naby alles. Christa se verblyf is hoogs aanbeveelbaar as jy wil vakansie hou en nie te bekommer oor enige iets nie.

Werner P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Dit was fantasties!

Dis regtig 'n oulike plekkie waar mense kan onspan.

Ronel M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Heerlik en rustig.

Ocean Breeze is baie lekker en rustig, netjiese akkommodasie en Christa Ons gasvrou was baie behulpsaam en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik maak in die toekoms.

Andre D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Waarde vir geld. Lekker stil en veilig.

Dit het ons sak gepas. Dit was lekker stil in die kompleks, veilig en binne bereik van Hermanus sonder enige moeite. Die simpleks het al die nodige en meer toerusting om jou verblyf te vergemaklik. Christa was meer as behulpsaam en tegemoetkomend. Ons het baie lekke gerus ...

Tania D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Baie mooi huisie.

Lovely home and very welcoming, will definitely visit again.

Christelle B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Rustige wegbreek van die stad.

Die huis is baie netjies en veilig, net bietjie ver van die see af.

Forika M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Ek sal definitief die verblyf aanbeveel.

Ons het nie handdoeke gekry nie wat 'n probleem kan veroorsaak. Die DStv-kanale is baie beperk.

Henk P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Dit was 'n plesier om doodmoeg na 'n lang rit deur die vriendelike huiseienaar ingewag te word en in 'n skoon huis in te gaan.

Die huis het in al ons behoeftes voorsien en die feit dat alles skoon en netjies was het ons verblyf nog lekkerder gemaak. Dis 'n stil, rustige kompleks waar ons baie veilig gevoel het en heerlik gebly het. Ons kan hierdie verblyf met alle eerlikheid aanbeveel en sal definitief weer daar vertoef as ons in die omgewing is en sal sonder skroom ons eerste keuse wees.

Tielman A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman A

Dit was soos om in jou eie huis te bly: werklik 'n plesier, netjies en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Natalie O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie O

Dit was 'n wonderlike en rustige naweek, net waarna ons gesoek het.

Dis vir enige een wat rus en stilte benodig. Die rustigheid bring vreugde en kalmte dat huis toe keer nie 'n opsie is nie.

Pieter F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F

Good value, clean, and safe

We were very happy with the whole package.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMTk0M2U1LTM2ZDYtNGY2Yi04ZjJiLTVlOWIzZTllNTliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 79 End Street, Unit 20 Ocean Breeze Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.418912154919 19.203000260149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang