Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Klein

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowat 5 km van Hermanus-sentraal en verskeie gewilde walviskykpunte.

Hierdie klein vakansiehuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n plafonwaaier, haardroër en 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolf, lugbraaier, gasstoof, oond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het 'n klein etenstafel met sitplek en daar is 'n slim-TV waarop gaste DStv, Netflix, Showmax en YouTube kan stroom. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n draagbare braai buite. Die motorhuis is nie beskikbaar nie, maar daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die motorhuis.

Die Whalecoast Mall is net 'n blok van die kompleks af en die Hemel-en-Aarde-vallei is sowat 1,5 km ver en bied verskeie winkels, koffiewinkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Frans B
Saam met lewensmaat
5.0
N Naweek van lekker rus. Dit was 'n baie lekker plekkie om in te bly.
Sep 2024
Ralph B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely weekend. It was simply amazing, will definitely go back in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jeanine A
Saam met lewensmaat
5.0
Home from home. Die gasvrou was uitstekend, die huis was perfek. Ons het baie tuis gevoel, en sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie, Christa, dit...
Sien meer
Sep 2023
Jacoline C
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n klein juweel. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon en daar is alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.
Aug 2023
Bianca R
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker huisie net buite Hermanus. Ons het baie lekker in die huisie gebly. Dis sowat 3km buite Hermanus. Die huisie is in 'n sekuriteitskompleks reg l...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biki Klein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMTk0M2U1LTM2ZDYtNGY2Yi04ZjJiLTVlOWIzZTllNTliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 79 End Street, Unit 20 Ocean Breeze Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.418912154919 19.203000260149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang