Ocean Echo 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 129, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Echo 6 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Ocean Echo-kompleks oorkant die straat van Margate se strand af. Dit is ook naby verskeie geriewe en doendinge.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n plafonwaaier in die eetarea en 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke wat slaapplek aan 2 ekstra gaste op versoek kan bied en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt indien gaste hul eie dekodeerde, slimkaart, kabels en afstandbeheer wil saambring.
Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en daar is 'n toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 702
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marienerylaan 129, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marienerylaan 129, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang