Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Edge Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Markwon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasies, gerieflik en vol pret. Fantastiese naweek by Ocean Edge met lewensmaat, dogter en moeder. 'n Naweek van bond, liefde en vreugde. Ocean Edge was gerieflik, veilig en gesond; gerieflik met alle nodigehede alreeds in vertrek, swembad en braai geriewe, asook stapgedeelte by see rotse. Veilig - naby 24 hr sekuriteitskantoor geleë, met personeel wat gereeld deur nag en dag patroleer. Meeste inwoners ook baie vriendelik. Gesond - lieflike vars lig, sonskyn, atmosfeer en uitkyk op oop see. Sal definitief aan ander voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Whale Rock is one of the best getaway spots I've been to. I really appreciate the. We had an amazing time and will surely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Chandre, it is a pleasure to have hosted your stay and very happy that you had a 5 star experience. We really do appreciate your time to review your stay and most definitely welcome you to return anytime in the future. Kind regards Ocean Edge Apartments Team

Talana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal weer teruggaan. Goed toegerus en skoon. Naby strand in kompleks met goeie sekuriteit. Kan heel dag op stoep sit en uitsig geniet. Gasheer uitstekend en hulpvaardig. Het ons vriendelik ontvang. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Hallo Talana, Baie dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en die goed toegeruste en skoon woonstel, die veilige omgewing en die asemrowende uitsigte waardeer het wat jou besoek spesiaal gemaak het. Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves, en ons waardeer opreg hoe onberispelik jy die plek verlaat het - dankie dat jy so 'n bedagsame gas was! As jy ooit terug in die area is, sal ons jou weer verheug wees om jou te verwelkom. Ek wens jou veilige reis en alles van die beste toe! Hartlike groete, Die Ocean Edge Woonstelspan

Ruben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Pragtige uitsig en ligging. Awesome uitsig van die eetkamer en slaapkamer. Lekker gebly, dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fadia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stil en rustig. Die woonstel is pragtig en netjies. Dis regtig 'n "home away from home". En die uitsig is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
An absolute pleasure to host your stay. You were a very easy guest to host. You're welcome to stay anytime in the future.

Tasmia R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Highly recommended, the stay was wonderful. We enjoyed our stay, wonderful host, good communication, beautiful and clean apartment with an amazing beach view and access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Hi Tasmia It was a pleasure hosting your stay. What a delight to have you as our guest. You're welcome to stay in the future for a longer time. Kind regards Antony

Mark E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing! Will be back again, plenty of space and amazing views. It was really amazing; the place itself was 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Mark, it was a pleasure to host your family stay. The experience was positive and it will be a delight to have you stay again.

Helene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly. Baie goeie diens. Oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Dankie vir jou resensie van jou verblyf. Ek is bly dat jy 'n 5 uit 5 ervaring gehad het. Helene is 'n plesier om te huisves en baie bly dat jy Ocean Edge Apartments kon ervaar. U is enige tyd in die toekoms welkom. Vriendelike groete Antony, Sybil en Lucia

Henriette D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wanneer in Hermanus, is Ocean Edge die plek om te bly. Die beste uitsig oor die see wat net 'n paar meter weg is van die kompleks waarin die eenheid geleë is. Die woonstel is netjies en skoon, heerlik gerieflik en mens kry die gevoel van "home away from home". Lucia is baie gasvry wat ons vriendelik ontvang het en alles gewys het om ons verblyf heerlik te maak. Antony was "hands-on" en heeltyd op bystand indien daar 'n nodigheid sou wees. Ons het heerlik gebly. 10 uit 10 vir Lucia en Antony.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Dankie vir jou resensie van jou verblyf. Ek is bly dat jy 'n 10 uit 10 ervaring gehad het. Henriette is 'n plesier om te huisves. Gedurende ons kommunikasie voor en tydens die verblyf was dit 'n warm en vriendelike ervaring. Jy is enige tyd in die toekoms baie welkom. Vriendelike groete Antony, Sybil en Lucia

Maritza T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Net die los stortkop en klein stort was nie ideaal. Verder was alles perfek en netjies, selfs al was hulle besig in die pad en aan die gebou met herstelwerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Maritza, 'n plesier om jou verblyf aan te bied. Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly dat alles perfek was en waardeer jou raad oor die los stortkop wat ons reggemaak het. U is welkom om in die toekoms te bly. Alles van die beste. Vriendelike groete, Antony, Sybil en Lucia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel 75, Whale Rock Landgoed, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f3a99383b6102d1fb53a3e94c4ed44ac245620ff6222450560c40f496d4b8e439846d39e8ba3421481a4691b02404fc1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 75 Whale Rock Estate, Whale Close Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435901603402 19.220341965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang