Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Edge Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Henriette D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wanneer in Hermanus, is Ocean Edge die plek om te bly. Die beste uitsig oor die see wat net 'n paar meter weg is van die kompleks waarin die eenheid geleë is. Die woonstel is netjies en skoon, heerlik gerieflik en mens kry die gevoel van "home away from home". Lucia is baie gasvry wat ons vriendelik ontvang het en alles gewys het om ons verblyf heerlik te maak. Antony was "hands-on" en heeltyd op bystand indien daar 'n nodigheid sou wees. Ons het heerlik gebly. 10 uit 10 vir Lucia en Antony.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Dankie vir jou resensie van jou verblyf. Ek is bly dat jy 'n 10 uit 10 ervaring gehad het. Henriette is 'n plesier om te huisves. Gedurende ons kommunikasie voor en tydens die verblyf was dit 'n warm en vriendelike ervaring. Jy is enige tyd in die toekoms baie welkom. Vriendelike groete Antony, Sybil en Lucia

Helene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly. Baie goeie diens. Oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Dankie vir jou resensie van jou verblyf. Ek is bly dat jy 'n 5 uit 5 ervaring gehad het. Helene is 'n plesier om te huisves en baie bly dat jy Ocean Edge Apartments kon ervaar. U is enige tyd in die toekoms welkom. Vriendelike groete Antony, Sybil en Lucia

Maritza T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Net die los stortkop en klein stort was nie ideaal. Verder was alles perfek en netjies, selfs al was hulle besig in die pad en aan die gebou met herstelwerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Maritza, 'n plesier om jou verblyf aan te bied. Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek is bly dat alles perfek was en waardeer jou raad oor die los stortkop wat ons reggemaak het. U is welkom om in die toekoms te bly. Alles van die beste. Vriendelike groete, Antony, Sybil en Lucia

Destemonia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Thank you to Antony, Sybil and Lucia. We enjoyed our stay at the apartment. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Destemonia, thank you for staying and for taking the time to review your stay. The overall rating 5 out of 5 is an amazing review, and we are pleased that you enjoyed your stay. You're welcome in the future. All the best. Kind regards, Antony, Sybil and Lucia

Matthew L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, neat and safe. Very relaxing and in a very safe complex. The place is clean, neat and I had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Matthew, thank you for choosing to stay at Ocean Edge Apartments. It was a pleasure to host your stay. We are glad to hear that your stay was enjoyable and that your overall stay was a 5 out of 5. We look forward to hosting your stay in the future. Kind regards, Antony and Sybil

Agnetha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. The host went out of their way to make us comfortable. Enjoyed the sound and view of the ocean. Home away from home, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Agnetha, what a pleasure hosting your stay again. I am glad that your experience was 5 stars, as it is important to provide value for money to all our guests. You're welcome anytime in the future. Kind regards Antony, Lucia and Sybil

Riette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en dame wat vir ons oopgelsuit het, was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Thank you Riette for your review of your stay. I am happy that your 5-star experience with your family was well received, as we have taken many years to upgrade and improve facilities so that individual families can have memorable stays. You're welcome anytime in the future to stay.

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Breathtaking ocean views and secure. It was a lovely apartment, comfortable, with stunning ocean views. There is security. Walking distance from the beach was great. Thank you to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Ronel and Ferdi are the absolute best guests you could ever want to host. They are communicative, friendly, responsive and quiet, so overall, ten stars.

Esmarelda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Woorde is te min om te beskryf hoe wonderlik ons kuier was! Ek het my man verras vir sy verjaarsdag met hierdie wonderlike plekkie by Ocean Edge Apartment in Hermanus. Wow, dit is sowaar waarde vir jou geld. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, en die plek was netjies. Antony het selfs toestemming gegee om bietjie later as 10 uur die oggend uit te boek. Antony was baie baie behulpsaam. Uit 10 vir Lucia wat ons ontvang het, wow, sy het ons so mooi ontvang en alles aan ons verduidelik. Die plek is veilig en lekker naby die see. My man het sy verjaarsdag so baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Esmarelda is the best guest to host - so friendly, respectful, and pleasant. Overall, ten stars. I hope you're able to stay again.

Davinci A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit was absoluut fantasties. Ons het meer as net lekker gebly. Dit het gevoel asof ons by die huis is met alles tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Davinci, dit was regtig 'n plesier om jou verblyf aan te bied en bly dat jy lekker gebly het. U is enige tyd in die toekoms welkom vir 'n spesiale afslagtarief van die heersende tarief van die dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel 75, Whale Rock Landgoed, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f3a99383b6102d1fb53a3e94c4ed44ac245620ff6222450560c40f496d4b8e439846d39e8ba3421481a4691b02404fc1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 75 Whale Rock Estate, Whale Close Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435901603402 19.220341965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang