Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceangolf Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oceangolf Guest House bied gastekamers en selfsorg-eenhede en is teen Chapman's Peak-berg in Noordhoek geleë. Dié gastehuis bied lieflike uitsigte oor die area, die Atlantiese Oseaan en Long Beach, en is naby verskeie besienswaardighede.

Verblyf by Oceangolf Guest House bestaan uit verskeie opsies. Die gastehuis kan tot 20 persone akkommodeer. Alle kamers en eenhede beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging teen 'n ekstra fooi per dag per kamer, 'n TV met sekere kanale, gratis WiFi en tee- en koffieskinkbord.

Die huis is 'n boomhuiskroeg, 'n speletjieskamer, gelisensieerde kroeg (eie drankies word nie toegelaat nie), 'n verhitte soutswembad (gesluit tussen 1 Mei tot 30 September), en 'n 9-putjie setperk.

Lughawe-transfers en motorhuur kan ook gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Oceangolf Guest House is naby winkels, restaurante en verskeie ruiterlandgoedere geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Oceangolf Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceangolf Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 38, Chapman's Peak, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNDM3NDg1LTAwOTgtNDlmYS05NDc3LTE3OWRmOTNiOWM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 38 Beach Road Chapman's Peak 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.0979 18.3665999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang