Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stephen

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Antionette B
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Uitstekend, behalwe soos verduidelik van storte in badkamers. Die (blyplek) is perfek en gerieflik met genoeg spasie vir 'n groot familie, maar die agterste kamer en badkamer was 'n teleurstelling. Die mure is nat en daar is 'n reuk in die kamer a.g.v. die natte mure. Ons kon sien hulle het die plafon en mure probeer skoonmaak, maar dit was nie ordentlik gedoen nie. Die storte in die kamer en hoofslaapkamer is nie ordentlik skoongemaak nie. Die voegwerk tussen die teëls was nie goed nie, dit kort 'n ordentlike skrop. Dit is nie net in die hoekies vuil nie, oral in die stort kan mens sien dit was lanklaas ordentelik gedoen. Ons het 'n sanitiser opgespuit net om gemaklik in die storte te voel. Ons het foto's geneem om dit te bewys. Die haardroër het ook nie gewerk nie. Die "hob" van die stoof was ook vol stof en taai. Vir ons as familie is die badkamers se netheid baie belangrik en ons was nie hiermee nie gelukkig nie, maar die res van die huis is regtig fantasties. Die natte, vuil mure in die badkamer van die agterste kamer was nie soos ons verwag het nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

The place is really a gem and perfect in all criteria. The service was amazing! They thought of everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Stephen
Baie dankie Adelle. Ons sien julle binnekort weer.

Gustaf C
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Heerlik en ontspanne. Was fantasties. Lekker groot en gerieflik. Ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Heerlik gebly. Netjies. Sal beslis weer daar kom bly. Restaurante ook stapafstand. Wat die verblyf nog lekkerder sal maak as daar 'n binnebraai kan wees, veral vir die koue wintersaande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Excellent. Uitstekende verblyf gewees, reg op die strand.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2022

Ongelooflik. Ons het 'n ongelooflike tydjie by Stephen gehad. Dit woonstel het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Point
Stephen
Goeie middag, Baie dankie, en ons sien uit om julle weer te sien. Wees veilig.

Melanie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2022

Excellent stay. We really enjoyed staying at Stephan and we will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ann M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Skoon en gerieflik. Waarde vir geld, gerieflik, skoon en netjies. Woonstel ideaal vir groot gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conway W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Ligging is perfek. Sal beslis by Stephen bly elke keer as ek Mosselbaai besoek. Naby aan die strand in die hartjie van Mosselbaai. Die see-uitsig is magies. Ons het ons verblyf by Stephen maksimaal geniet. Die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Stephen
Dear Guest We are always delighted to know our guests enjoyed their stay. Thank you for the super review and we hope to see you in the near future.

Jacobus Everhardus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit was die beste ligging, gerief wat ons as gesin nog ervaar het. Ons gesin hou langnaweek in Maart/April vir die afgelope 10 jaar in die Mosselbaai, George, Knysna-area. Stephan was van die beste verblyf wat ons nog gehad het. Die ligging (op die see met branders wat raas) is onverbeterlik, die gerief is topgehalte, die eenheid is toegerus met alle toerusting wat jy sou nodig kry en die beste is die braai op die stoep met die mooiste maan opkoms en uitsig oor die see. Ons beleid is om nie 2 keer dieselfde plek te besoek nie, maar hier maak ons 'n uitsondering. Ons is volgende jaar weer daar. Al negatief is die min handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 725
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Point Village-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6adbcd31242a4c932f75db156acd7fa669bf702b5edd1c83b7a3b14ea4a86d1d48223804376af2fd6b637eb13944fd75b4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Bland Street Point Village Complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182615882662 22.15725928545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang