Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean-Song

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Issi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Ocean-Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Margitta D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margitta D

It was comfortable and relaxed with the view of the sea and mountains.

We had a heartfelt warm welcome from the owner. He showed us around and offered any help needed. We could see the sea and the mountains which was a bonus. We loved our stay. Thank you, Thom and Issi.

Rozetta S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta S

Baie tevrede.

Plek is netjies en waarde vir geld.

Annelen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelen K

Lieflike, skoon woonstel.

Die woonstel is ideaal geleë (net oor die straat vanaf die strand). Dit is baie ruim en so smaakvol en gerieflik gemeubileer. Die eienaars is baie vriendelik en so behulpsaam. (Selfs toe ons 4:30 moes vertrek was hulle betyds die sleutel af te haal). Ons al dit enige tyd aanbeveel en sal graag weer wou bespreek.

Elize K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Heerlik gebly en kosbare tyd met my kleindogter spandeer.

Die woonstel se ligging is perfek vir enige ekskursie in daardie omgewing. Dit is uitstekend en gerieflik toegerus. Ons het baie lekker gebly, dankie Thom.

Ocean-Song se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tyd in die Strand geniet het.
Baie dankie ook vir die wonderlike rating wat jy ons gegee het.
Ons sien baie uit om jou weer voorentoe te huisves.

Ocean-Song
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Welgelegen 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81b7d4b2a917035b8b88cba916fa9d70406f965892dacd851ed31eb3f1564b5d73ef9647a23033479f2598cc46b92273469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 46 Beach Road 2 Welgelegen 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120966034143 18.831107940476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang