Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ocean-Song

Selfsorg
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Mo.
5de5Mei
Ocean-Song
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Maksimum 6 gaste, insluitend kinders onder die ouderdom van 2 jaar.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Parkeer slegs in openbare parkeerplek of die aangewese parkeerplek van die woonstel (albei veilige opsies).
- Geen partytjies, funksies, feesvieringe, alkoholmisbruik of rook van enige soort of dwelmmisbruik word toegelaat nie.
- Rook word slegs in die gemeenskaplike braai-area toegelaat.
- Geraasvlakke moet gedurende die dag beperk word.
- Geen geraas tussen 22:00 en 08:00 nie.
- Blindings moet versigtig en met respek gebruik word.
- Geen handdoeke of klere mag oor die vensterrelings aan die seekant gehang word nie.
- Ruim op nadat jy die gemeenskaplike braai-area gebruik het.
- Mans en vrouens moet te alle tye in die gemeenskaplike areas van die kompleks klere aanhê (gaste mag nie net in 'n swembroek rondloop nie).
- Besoekers word slegs toegelaat tot en met 22:00 mits dit vooraf goedgekeur is deur die eienaar. Besoekers se name en ID's moet voorsien word.
- 'n Maksimum van 6 gaste word te alle tye in die woonstel toegelaat.
- Breekskade moet aangmeld word vir vervangingsdoeleindes.
- Enige probleme kan direk aan Issi gerapporteer word.
Al die geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of beheerliggaam kan nie aanspreeklik of verantwoordelik gehou word vir enige skade, verlies of beserings deur die gebruik van die geriewe of enige ander beserings of verlies wat besoekers ly tydens hul besoek aan die vakansiewoonstel nie.
- Gebruik van dwelms of dronkenskap in die woonstel sal onmiddellike tot uitsetting lei.
- Die vervanging van linne en handdoeke, en 'n algemene skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste van R300 gereël word.
- Vol vullissakke moet in die aangewese vullisarea op grondverdieping geplaas word (moenie dit in die gange los nie).
- Indien jy een van die kompleks se trollies gebruik om jou tasse of kruideniersware te vervoer, moet jy dit asb. na die aangewese area terugneem.
- Wanneer jy die woonstel binnegaan of verlaat, moet asb. nie in die gang vir mekaar skree nie; neem altyd die bure in ag.
- Indien jy vroeg voor 08:00 uitklok, wees asb. so stil as moontlik en onthou sommige kan nog slaap.
- Indien gaste nie hou by die huisreëls nie sal hulle onmiddelik uitgesit word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Welgelegen 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81b7d4b2a917035b8b88cba916fa9d70406f965892dacd851ed31eb3f1564b5d73ef9647a23033479f2598cc46b92273469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 46 Beach Road 2 Welgelegen 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120966034143 18.831107940476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011