Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean-Song

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Welgelegen 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ocean-Song is 'n luukse selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige Welgelegen-kompleks in Strand geleë is. Dit is die ideale plek vir gaste om 'n ontspannende en veilige seewegbreek te ervaar. Gholfspelers kan ook 'n speletjie by een van vele nabygeleë gholfbane geniet.

Die woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n kookplaat, 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Daar is 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en Netflix.

'n Veilige toegewese parkeerplek is beskikbaar. Die Welgelegen-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Issi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusweg 46, Welgelegen 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean-Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Welgelegen 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd81b7d4b2a917035b8b88cba916fa9d70406f965892dacd851ed31eb3f1564b5d73ef9647a23033479f2598cc46b92273469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 46 Beach Road 2 Welgelegen 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120966034143 18.831107940476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang