Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Song

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Christin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Goeie diens. Dit was baie mooi en die uitsig is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie Christin. Julle is welkom om enige tyd te kom kuier. Julle was pragtige gaste.

Anton V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Pragtige netjiese eenheid met 'n fantastiese uitsig. Die eenheid het 'n besonderse mooi uitsig oor die see. 'n Netjiese, skoon plek met al die nodige bybehore. Ons het baie lekker gekuier. Die gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars is vêr bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir die pragtige review Anton. Julle was gaste duisend. Kom kuier gerus gou weer by ons.

Petrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Dit was absoluut die moeite en geld werd. Dit is waarde vir geld met uitstekende gasvryheid in 'n stil en baie netjiese atmosfeer en omgewing. Ons het dit werklik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir die mooi resensie Piet Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te he. Kom kuier gerus gou weer by ons.

Nico S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Goeie wegbreek. Ocean Song is goeie plekkie vir rustigheid en stilte. Goeie uitsig na die see, waar 'n mens net kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir jou terugvoering NIco. Waardeer so baie. Kom kuier gou weer ons sal jou graag verwelkom.

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2021

Nice Too far from beach. I did not like the fact that pictures did not show that the cabin is connected to the owners house, otherwise I never would have rented it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Estelle
Ocean Song
Hi Debbie, thank you for your review. Our unit is situated on the ground floor of our house. It is private and totally separate from the rest of the house. We clearly state on the website that it is a beach flat and also that it is a Unit. This can leave no doubt as to the fact that it is not a house, but a Beach Flat/unit. Placing a photograph of our house on the website would be a misrepresentation, as we do not rent out the entire house. Our photographs show the sea view, and our beach is less than a kilometer away from our unit. We value your feedback.

Christo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Baie netjies! Die omgewing is baie rustig met ‘n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir die resensie Christo. Julle was wonderlike gaste en sien sommer baie uit na julle volgende besoek.

Lee V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Fantasties! Ek kan nie wag vir ons volgende besoek aan Little Bit of Heaven nie! Dit was 'n great wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir die resensie Lee. Julle was wonderlike gaste en die eenheid was so netjies skoon. Ons kan nie wag vir julle volgende kuier.

Nadia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2020

Rustiger kalm wegbreek. Die kuier was absoluut puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus gou weer. Julle was great gaste.

Anja C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2020

Baie netjies, modern, pragtige plek. Baie vriendelik ontvang deur Estelle, haar plekkie is pragtig, baie skoon en modern. Perfekte plek vir 2 gaste, ons was 3 gewees wat dit bietjie çrowded gemaak het, maar vir 'n naweek was dit perfek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie vir die terugvoering Anja. Kom kuier gerus weer by ons. Dit sal heerlik wees om julle weereens te verwelkom.

Benita R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Dit was amazing. Dit was 'n asemrowende uitsig en 'n beautiful vakansie plek. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Ocean Song
Baie dankie Benita julle was top gaste en het ons pkekkie silwer skkon gelos ons kan nie wag dat julle weer kom kuier

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wisteria-straat 14, Blue Horizonbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7efe8d6fe05da5dde7eb00ff01a4f2e8ac83f7395878bed6f8fce8bc115c8a92e9307f002ca6aac80e9e250a51f53d4b121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 14 Wisteria Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971870578207 25.258229889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang