Ocean Song
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Christin B - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie diens.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie Christin. Julle is welkom om enige tyd te kom kuier. Julle was pragtige gaste.
Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige netjiese eenheid met 'n fantastiese uitsig.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review Anton. Julle was gaste duisend. Kom kuier gerus gou weer by ons.
Petrus M - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut die moeite en geld werd.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Piet
Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te he. Kom kuier gerus gou weer by ons.
Nico S - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie wegbreek.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering NIco. Waardeer so baie. Kom kuier gou weer ons sal jou graag verwelkom.
Debbie B - Feb 2021
Algehele gradering
Nice
Ocean Song se terugvoer
Hi Debbie, thank you for your review.
Our unit is situated on the ground floor of our house. It is private and totally separate from the rest of the house. We clearly state on the website that it is a beach flat and also that it is a Unit. This can leave no doubt as to the fact that it is not a house, but a Beach Flat/unit.
Placing a photograph of our house on the website would be a misrepresentation, as we do not rent out the entire house. Our photographs show the sea view, and our beach is less than a kilometer away from our unit.
We value your feedback.
Christo D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies!
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Christo. Julle was wonderlike gaste en sien sommer baie uit na julle volgende besoek.
Lee V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Lee. Julle was wonderlike gaste en die eenheid was so netjies skoon. Ons kan nie wag vir julle volgende kuier.
Nadia M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustiger kalm wegbreek.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Kom kuier gerus gou weer. Julle was great gaste.
Anja C - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, modern, pragtige plek.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Anja. Kom kuier gerus weer by ons. Dit sal heerlik wees om julle weereens te verwelkom.
Benita R - Des 2019
Algehele gradering
Dit was amazing.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie Benita julle was top gaste en het ons pkekkie silwer skkon gelos ons kan nie wag dat julle weer kom kuier
Lucille G - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie en so rustig.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie, Lucy, julle is altyd welkom.
Cornelis B - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n mooi uitsig.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Cornelis. Kom kuier gerus gou weer.
Clayton F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker om net bietjie te ontspan.
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie, Clayton, julle is enige tyd welkom.
Elzabeth L - Des 2018
Algehele gradering
Ek wou die see kon sien uit my huisie en ek kon!
Ocean Song se terugvoer
Baie dankie Elzabeth.
Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te akkommodeer.
Kom kuier gerus gou weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wisteria-straat 14, Blue Horizonbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang