Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupin-straat 10, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ocean Tides bied knus selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Blue Horizon Bay in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die kus wil verken.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Bababedjies is op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe. Die eenheid is net 5 minute van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Derik V
5.0
Great location and a good view of the ocean as well. Lynn was extremely helpful, walked with me to the accommodation, and did a quick w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Pieter S
Gesin met klein kinders
5.0
Great breakaway! Hi, thank you so much for an amazing stay at your place! It is surely a home away from home and we enjoyed every momen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Natashia R
Gesin met klein kinders
5.0
Die strande is asemrowend en baie skoon. Ons het ons tyd daar baie geniet. Sien sterre.
Des 2023
Nariza A
Saam met lewensmaat
4.8
Homey stay with a gorgeous view . It was a lovely stay with a gorgeous view of the ocean. The flat decor was very interesting and very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Wilfred B
Gesin met tieners
4.6
Fantasties, net te kort! Baie lekker gebly, baie welkom gevoel en die mees besonderse strand!
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Lupin-straat 10, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lupin-straat 10, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597f44c3d5449f26aec434f4be2204a542a55077c0ce8cb19bfd589ae4573ac025c964a793cd584de72829a91138dbb31ef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 10 Lupin Street Blue Horizan Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9750104 25.2566007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang