Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View - The Villa

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Eenheid
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n pragtige see-uitsig, 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en aparte bad, ingeboude kaste en 'n skuifdeur wat op 'n groot dek oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n instapstort en ingeboude kaste. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n dek met meubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Rook is verbode in die huis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Uitermatige geraas, musiek of partytjies word nie toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito word voor of met aankoms vereis. Dit sal as 'n kontantbetaling of EFT gehef word. Gaste sal met uitklok of binne 15 dae ná vertrek terugbetaal word. Die deposito sal ten volle in kontant terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Huis
Vanaf
Vanaf R3 193
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, behalwe vir een slaapkamer wat 'n en suite-bad en 'n aparte stort het. Elke slaapkamer het 'n waaier, linne, badhanddoeke, ekstra komberse en warmwaterbottels. Die kombuis is ten volle toegerus en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na die dek met meubels, braaigeriewe en 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Rook is verbode in die huis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Uitermatige geraas, musiek of partytjies word nie toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito word voor of met aankoms vereis. Dit sal as 'n kontantbetaling of EFT gehef word. Gaste sal met uitklok of binne 15 dae ná vertrek terugbetaal word. Die deposito sal ten volle in kontant terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 330
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale-weg 32, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee2b9b30a4529b18db5015bd900e6fdb0cd489f549cafe061a5213d663ddba2123d07e70b22f1db518eeb5099e11e3efab91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 330 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 32 Martingale Road Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.074810009827 23.094613399506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang