Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ocean View

Selfsorg
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Do.
10de10Apr
Ocean View
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
VOL
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.
R2 580
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Nóg die eienaar nóg die Besturende Agent gee 'n waarborg en aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige direkte of indirekte skade of verliese gely deur 'n gas en/of besoeker op die perseel nie. Alle regte van toelating word voorbehou.
Die breekskadedeposito sal binne 2 weke ná vertrek terugbetaal word indien alles in orde is.
Neem asb. kennis dat hierdie instansie nie vir partytjies geskik is nie en nie as 'n venue vir funksies gebruik kan word nie.
Gaste moet asb. bedag wees op hul omgewing en daarvan weerhou om ná 22:00 geraas te maak.
Geen bykomende gaste sal op die perseel toegelaat word behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking genoem is nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Indien gaste op so 'n wyse optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie of die verblyf vir enige ander doel gebruik word as wat oorspronklik aangedui is, kan gaste gevra word om die perseel te ontruim.
Indien enige van die reëls nie nagekom word nie, kan 'n boete gegee word en van die breekskadedeposito afgetrek word.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste voorsien word terwyl gaste in die huis is. Kwotasies vir skoonmaakdienste tydens verblyf is op versoek beskikbaar.
Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. Indien die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak vereis word, sal sulke heffings van die breekskadedeposito afgetrek word.
Bring asb. jul eie swem- en strandhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 580
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-laan 30, Da Gamabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886fae3a05b632115ed8d221734626e3c0ef7b8c558da77bca1be0391f61d5f318aa8dd749623d10cffbe1c9eb19ff3fbe3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 30 Avenue Da Gama Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.735148643546 17.990992153079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011