Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-laan 30, Da Gamabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean View is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die rustige Da Gamabaai in St. Helenabaai geleë. Dit is die perfekte plek vir vriende en familie om 'n wegbreek aan die Weskus te geniet aangesien hierdie verblyf net 'n entjie vanaf die strand is.

Hierdie verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Hierdie spasie het ook 'n ingeboude braai. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malande Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean View-laan 30, Da Gamabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-laan 30, Da Gamabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886fae3a05b632115ed8d221734626e3c0ef7b8c558da77bca1be0391f61d5f318aa8dd749623d10cffbe1c9eb19ff3fbe3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6) 30 Avenue Da Gama Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.735148643546 17.990992153079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang