Ocean View 21
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 07:00 - Adres: Ocean View-straat 21, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean View 21 is 'n selfsorghuis in Marina Beach.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, oond, stoof en broodrooster toegerus. Die wasgoed-area buite het 'n wasmasjien. Die sitarea het sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die balkon het 'n braai, 'n tafel met 6 stoele, 'n saambreel en 'n see-uitsig. Die verblyf is omhein en het 'n afstandbeheerde hek. Daar is 'n enkelmotorhuis vir 1 voertuig en parkeerplek op die perseel vir nog 1 voertuig en 'n waentjie.
Marina Beach is 'n dorpie met volop natuur en wild. Dit is aangenaam om in die dorpie en op die strand te stap. Daar is ape, bosbokke, blouduikers en 'n verskeidenheid voëls in die omgewing. Daar is 'n klein winkeltjie by die ingang van Marina Beach, asook 'n wegneemete-restaurant by Sherwood Forest. Die area spog met 'n Blouvlagstrand met 'n getypoel, asook 'n tweede strand, Kentbaai, wat geskik is vir stap of visvang en ook 'n strandmeer het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ocean View-straat 21, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Marina Beach Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 07:00 - Adres: Ocean View-straat 21, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang