Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rini S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rini S

Onvergeetlik, rustig, asemrowende natuurskoon.

N pragtige, goedtoegeruste eenheid stapafstand vanaf uitgestrekte stil strande. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Deurentyd professionele terugvoer. Lynette, die bestuurderes, is vriendelik en uiters behulpsaam.

Le Roux B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B

Heerlik.

Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars en 'n lieflike huis.

Lindy K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Perfekte vakansie!

Hier kan jy sommer lekker ontspan en lang ente op die strand gaan stap. Dolfyne het elke dag kom kuier. Pragtig, skoon en veilig.

Susan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan O

Mooiste uitsig, baie naby aan die strand.

Baie naby aan die strand. Het elke dag dolfyne gesien van ons balkon af (ons het in die boonste eenheid gebly). Lieflike strande vir myle. 30 min vanaf Mosselbaai, sonder verkeer.

Freddie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie J

Was verlede jaar 4 dae daar, hierdie jaar 10 dae, gaan volgende jaar sommer 'n maand bly!

Goeie uitsig, goed toegerus en veilig. Die strand is 50 meter van jou af en pragtig. Gesinne met kinders sal hulle moet dophou vir seestrome. Dan het die eienaar Janeta ons nog vanaf Holland gehelp toe ons met die WiFi gesukkel het! Baie dankie ons kom weer!

Ocean View se terugvoer

Freddie en Antionette, dit is altyd 'n plesier om julle te huisves.

Ocean View
Stellie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stellie T

Ongelooflik. Was nog nooit so lekker om skottelgoed te was nie.

Dankie vir 'n ongelooflike verblyf en fantastiese diens. Ons is gereeld gekontak om te hoor of als reg is en op hoogte gehou van loadshedding skedules. Ons was skoon hartseer om te ry!

Ocean View se terugvoer

Stellie, dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Ocean View
Elrina B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B

Heerlik rustig.

Goed ingerigte woonstel, great vir 'n familievakansie. Handige items om te help met die beurtkrag. Netjies, skoon, gemaklik. Baie lekker.

Le Roux B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B

Dit was lieflik.

Die plek is lekker naby die see en het 'n wonderlike see-uitsig. Een voorstel wat ek sal maak is dat daar waaiers verskaf word.

Sumari H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari H

Heerlike Desember wegbreek.

Pragtige see uitsig en die woonstel het alles wat nodig is wanneer mens op vakanaie is. Die verblyf is ook lieflik netjies en modern. Ons sal beslis weer hier vakansie hou.

Ocean View se terugvoer

Beste Sumai, ons is baie bly julle het jul vakansie geniet. Julle is altyd welkom. Groete. Janetta

Ocean View
Helga K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga K

Very clean and bright apartment with great views on the ocean.

Rooms and bathrooms are nicely decorated and have a fresh smell. Customer service was great too and everything taken care of. I enjoyed the time very much and can recommend it to anyone else.

Ocean View se terugvoer

Daniel, it was a pleasure hosting you and we would love to welcome you back.

Ocean View
Leminda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leminda V

Baie mooi plek.

Ocean View is 'n baie mooi plek in 'n rustige area.

Michelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Lovely and very clean accommodation.

Just two minutes from the beach. Will definitely return! We had a wonderful holiday and thoroughly enjoyed our stay at Ocean View.

Natacha P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha P

Perfekte ligging.

Definitief uitgerus na die lekker wegbreek. Alles wat nodig is vir 'n selfsorgvakansie. Plek is netjies en skoon. Oggend koffie met dolfyne wat in die water speel. Janetta en Lynette het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en Janetta het seker gemaak dat ons gedurende load shedding uitgesorteer is. Sal definitief weer hier kom vakansie hou.

Adele S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

100% aanbeveling!

Akkurate aanwysings, vinnige kliëntediens, skoon en netjies en bevat als wat mens moontlik kan nodig kry in 'n selfsorgeenheid.

Freddie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie J

Fantasties, gerieflik, netjies en toegerus.

Die eienaar het moeite gedoen met uitleg van die vloer. Dit is soos 'n vars bries. Dit is goed toegerus en gerieflik. Mens kry die idee dat die woord kostebesparing nie bestaan nie. Die ontvangs deur die gasvrou Lynette was professioneel en vriendelik en niks het kort gekom nie. Waar kan 'n man op die dek sit met 'n bier en nie sleg voel oor sy vrou wat staan en kos maak nie, sy kan mos ook die see sien. Dames, ek speel net. Baie dankie vir die geleentheid ons het dit baie geniet. Freddie en Antoinette. Wasmasjien en kort 'n diens.

Adri A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A

Baie, baie lekker gekuier.

10 uit 10! Plek is pragtig skoon en nuut. see-uitsig. Lynette en Wally is 'n bonus. Aangenaam verras.

Marcelle R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle R

Perfekte ligging.

Hulle sê mos a millon dollar view. Of jy nou skottelgoed was, op die bank sit, of 'n glasie wyn op die patio geniet - jy kyk in die see vas. Mooi en netjies, wit linne. Veiligheid is ook baie goed, dit is 'n privaat oord met toegangsbeheer. DStv vir die dae wat jy dalk net op die bank wil lê, ingeboude braai, so die weer maak glad nie saak nie, as jy wil braai kan jy braai.

Alida B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Uitstekende ligging en ruim.

Ons het 'n heerlike tyd gehad en die akkommodasie is pragtig, smaakvol, uitstekend geleë en baie gerieflik teen die see met 'n see-uitsig. Lekker ruim en het alles wat mens nodig het. Baie dankie.

Kobus V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie lekker gekuier, baie dankie.

Sal weer daar kuier. Mooi uitsig, veilig en naby alles. Baie dankie.

Ocean View se terugvoer

Hi Kobus, baie dankie vir jou resensie en ondersteuning. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en hoop in julle in die toekoms terug te verwelkom.

Ocean View
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079bb0944387b888c1a2cc1e279a978a7ddf72f665e2fadfc4bedfee15ab00610e3376a602064628ad4bd1d033bddfacbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.051143689308 22.276066348464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang