Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rini S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik, rustig, asemrowende natuurskoon. N pragtige, goedtoegeruste eenheid stapafstand vanaf uitgestrekte stil strande. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Deurentyd professionele terugvoer. Lynette, die bestuurderes, is vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars en 'n lieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfekte vakansie! Hier kan jy sommer lekker ontspan en lang ente op die strand gaan stap. Dolfyne het elke dag kom kuier. Pragtig, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Mooiste uitsig, baie naby aan die strand. Baie naby aan die strand. Het elke dag dolfyne gesien van ons balkon af (ons het in die boonste eenheid gebly). Lieflike strande vir myle. 30 min vanaf Mosselbaai, sonder verkeer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freddie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was verlede jaar 4 dae daar, hierdie jaar 10 dae, gaan volgende jaar sommer 'n maand bly! Goeie uitsig, goed toegerus en veilig. Die strand is 50 meter van jou af en pragtig. Gesinne met kinders sal hulle moet dophou vir seestrome. Dan het die eienaar Janeta ons nog vanaf Holland gehelp toe ons met die WiFi gesukkel het! Baie dankie ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetta
Ocean View
Freddie en Antionette, dit is altyd 'n plesier om julle te huisves.

Stellie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ongelooflik. Was nog nooit so lekker om skottelgoed te was nie. Dankie vir 'n ongelooflike verblyf en fantastiese diens. Ons is gereeld gekontak om te hoor of als reg is en op hoogte gehou van loadshedding skedules. Ons was skoon hartseer om te ry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetta
Ocean View
Stellie, dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Le Roux B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Dit was lieflik. Die plek is lekker naby die see en het 'n wonderlike see-uitsig. Een voorstel wat ek sal maak is dat daar waaiers verskaf word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlik rustig. Goed ingerigte woonstel, great vir 'n familievakansie. Handige items om te help met die beurtkrag. Netjies, skoon, gemaklik. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Heerlike Desember wegbreek. Pragtige see uitsig en die woonstel het alles wat nodig is wanneer mens op vakanaie is. Die verblyf is ook lieflik netjies en modern. Ons sal beslis weer hier vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetta
Ocean View
Beste Sumai, ons is baie bly julle het jul vakansie geniet. Julle is altyd welkom. Groete. Janetta

Helga K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Very clean and bright apartment with great views on the ocean. Rooms and bathrooms are nicely decorated and have a fresh smell. Customer service was great too and everything taken care of. I enjoyed the time very much and can recommend it to anyone else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janetta
Ocean View
Daniel, it was a pleasure hosting you and we would love to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekantstraat 4, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079bb0944387b888c1a2cc1e279a978a7ddf72f665e2fadfc4bedfee15ab00610e3376a602064628ad4bd1d033bddfacbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.051143689308 22.276066348464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang