Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Bridgitte D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mind, body and soul rejuvenated. After the hustle and bustle of our daily lives, we sighed a huge relief when entering Ocean View chalet. It was clean and welcoming. Everything you need in a home away from home. We had our much-needed rest with the ocean sounds in the background. Our time there was superb and we received the warm welcome from your lovely home that we sincerely appreciate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Familie kuier. Ocean View se ligging is perfek by die see. Die eenheid is goed toegerus en die eienaars is baie vriendelik. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier. Akkommodasie was net wat ons nodig gehad het en was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

It was perfect and affordable. Neat and clean. The space was more than we anticipated. Lovely view across the unit. Within walking distance to restaurants and shops. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gerus. Baie lekker gebly. Riana was verskriklik vriendelik en ken Lambertsbaai baie goed, so sy kon ons van 'n paar plekke vertel om te gaan besoek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Johannes M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ocean View is presies dit. Ons het Ocean View baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Die uitsig is fantasties met die strand letterlik oorkant die pad. Toegang tot die motorhuis was 'n groot bonus en die woonstel was ook baie veilig. Sal Ocean View aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was lekker stil en rustig. Plek was netjies en in 'n rustige deel. Alles was in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seraline A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekkerste lekker! Ek en my gesin het die paar dae baie lekker gebly by Ocean View. Ons was baie goed verwelkom deur ons gasheer. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great view. Awesome stay. The stay was great. The host even accommodated our busy child and two small dogs. Wonderful view. We sat in the lounge and watched dolphins, whales and seals playing in the sea. Such a treat! We thoroughly enjoyed our stay and would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Môre Christine Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was model gaste. So stil en die woonstel is baie netjies gelaat. Hoop ons sien gou weer.

Fanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Super lekker, baie rustig, mooi see uitsig. Alles was baie lekker, netjiese plek, geen loadshedding, pragtige uitsig op die see. Baie vriendelik ontvang. Ons sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ocean View
Was baie aangenaam om jou te ontmoet. Het hartseer gevoel om afskeid te neem. Hoop ons sien mekaar eendag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang