Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Family Beach House

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Ridhaa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing family vacation with great scenery. Such an amazing house and a spectacular view. The beach was within walking distance, literally 2 minutes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanza K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Goeie ligging, goeie diens, skoon en netjies, perfekte ligging, baie dankie. Huis is netjies, ruim en skoon. Ons was 'n groot groep met tieners en het nooit in mekaar se pad gevoel nie. Area is veilig, huis is naby die see en ook stapafstand van Onrus se strand. WiFi en DSTV het nie met aankoms gewerk nie. WiFi is die volgende oggend uitgesorteer, maar is baie stadig. DSTV was buite werking vir die naweek. Maria het ons ingeboek en was die hele naweek beskikbaar. Sy het haar bes probeer met die DSTV. Die eienaar het ons ook gekontak en verskoning gevra vir die ongerief. Ons het lekker gekuier en sal vir seker weer so maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andreas S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Dit was goed gewees. Dit is 'n fantastiese huis, maar, aangesien die vorige inwoners nie betyds die huis verlaat het nie, kon die agente dit nie betyds vir ons skoonmaak nie. Ons het die stoof, borde, messe en glase skoongemaak voordat ons dit kon gebruik. Die voorste kamer se badkamer het baie onderhoud nodig en die huis kort 'n baie goeie "spring cleaning" van voor tot agter. Die res was goed gewees.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pono Koos L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2023

Needed a time out with friends and we got exactly what we needed. Our stay with friends was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Ruim, goed geleë maar kort onderhoud en 'n deeglike skoonmaak. Die huis is ruim en goed toegerus. Sekuriteit is goed. 'n Blok van die oseaan af. Slegs 'n see-uitsig vanaf die boonste leefarea. Die omgewing is stil en rustig. Die huis het onderhoud nodig en 'n deeglike skoonmaak: Vuil mure, waterskade op mure en verf wat afdop. Die dreine was verstop. Die een badkamerlig besluit wanneer dit wil werk. Van die deurhandvatsels was gebreek. Die skottelwasgoedmasjien se deurhandvatsel is gebreek. Die WiFi het vir 2 dae nie gewerk nie en daarna het dit gewerk, maar was stadig. As daar probleme was wat aangemeld is by die huisbestuurder, was daar altyd verskonings.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b40982bd1521fdf57c6f6f1e0117276ff1c67d8952f29c1eb6f303e7fb193a565eb1b204b16490e4a39f40b3201892b7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 5 Wes End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420496 19.187238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang