Ocean View Family Beach House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 158 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ocean View Family Beach House spog met asemrowende uitsigte oor die see en is 'n pragtige vakansiehuis in die kusgebied van Sandbaai. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n groot groep vriende óf 'n familiereünie aangesien dit net 500 m van die strand af geleë is.
Dié eiendom kan 'n maksimum van 10 gaste akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n volledige gesin en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel wat gedeel word met die eetarea wat oorgenoeg sitplek het vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het hierdie leefarea 'n binnebraai en maak oop op 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die see-uitsigte ten volle bewonder. Aan die agterkant van die huis is daar 'n vuurmaakplek waar gaste kan saamdrom met 'n skemerkelkie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 786
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View Family Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang