Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Family Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 100 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean View Family Beach House spog met asemrowende uitsigte oor die see en is 'n pragtige vakansiehuis in die kusgebied van Sandbaai. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n groot groep vriende óf 'n familiereünie aangesien dit net 500 m van die strand af geleë is.

Hierdie eiendom kan 'n maksimum van 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers asook 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige gesin en suite-badkamer. Nog 'n dubbelbed is beskikbaar in die derde en vierde slaapkamers. Hierdie 2 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel wat gedeel word met die eetarea wat oorgenoeg sitplek het vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie leefarea 'n binnebraai en maak oop op 'n balkon wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy die see-uitsigte ten volle bewonder. Aan die agterkant van die huis is daar 'n vuurmaakplek waar gaste kan saamdrom met 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Family Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b40982bd1521fdf57c6f6f1e0117276ff1c67d8952f29c1eb6f303e7fb193a565eb1b204b16490e4a39f40b3201892b7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 5 Wes End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420496 19.187238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang