Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Whisper Unit 79

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk-straat, Eenheid 79, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Whisper Unit 79 is in The Hermanus Beach Club in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, geleë. Die area staan bekend as die walviskykbestemming in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, speelarea vir kinders, tennisbaan, minigholfbaan, putt-putt, vlugbal op die gras, klein gimnasium, muurbalbaan, kroegarea en 'n groot TV vir sport in.

Wynproe-, bergfietsry- en visvanggeleenthede is ook beskikbaar, en daar is baie restaurante om van te kies, sowel as galerye, museums en markte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Ocean Whisper Unit 79
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerk-straat, Eenheid 79, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Whisper Unit 79 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk-straat, Eenheid 79, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8038889522872c800370558027ed45145f8cd785d297ba2c27f93446973d8bbaedbaddfa9b1d481e3a078514fdf747b73264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Church Street Unit 79, Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.435743531699 19.21690680834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang