Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OceanBreeze50

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross 50, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

OceanBreeze50 is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Mosselbaai, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf tydens hul besoek aan die Tuinroete.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer en 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, nodige eetgerei en breekware en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met gedeeltelike see-uitsigte, 'n etenstafel en 'n braai, en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Upper Cross 50, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross 50, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3189de7510f11399f3285e4dbd9124c350ce3dba193b674571fe59e963853a65f3621808673560fe648a3fc804c05dd6f44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 50 Upper Cross Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1835468 22.1485317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang