Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanfront Penthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Heidi S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Onverbeterlik! Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die 2 slaapkamers is baie ruim en die houtvloere is pragtig. Die ligging en uitsig is onverbeterlik. 'n Onverwagte bonus was die motorhuis. Die gasheer was maklik bereikbaar en het vinnig op navrae gereageer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing. Absolutely fantastic. This is such a lovely spot. The view is spectacular. You can see, hear, and smell the ocean. I just love this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike sentraal gelee woonstel met 'n lieflike uitsig, met veilige parkering. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Therapy for the soul. The ocean on a moonlit night is simply being words.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Heilene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Gesellig met 'n pragtige uitsig. Die eienaar was baie tegemoedkomend. Die plek was baie mooi skoon en netjies. Die meubels en beddens was super gemaklik!. Die motorhuis was beslis 'n plus punt met parkering ook oorkant die pad. Die in- en uitrek van die motor, uit die motorhuis was soms 'n uitdaging, maar trek die motor uit voor die verkeer erg raak in die oggend en dan weer terug in die aand en daar is geen probleem nie. Dit het vir ons gewerk. Als en als 'n heerlike plek om by te bly en sal graag weer daar wil tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levina G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Beautiful apartment at ideal location. Loved the sound of the ocean, the walks were a delight. All in all wonderful. Perhaps have a smart tv for Netflix etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Fantastiese ligging! Heerlik gekuier en ontspan. Wonderlike wegbreek-bestemming! Mooiste uitsig en so 'n gerieflike ligging. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurpriya U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Absolutely fantastic. I will definitely book there again. The penthouse was exactly what the website indicated it was. Beautiful location, lovely apartment, clean, accessible. The view is absolutely stunning! The decor was tasteful and fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Lovely place, clean, well situated, my family loved the place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1631cdcce2507bfe62f8c58d515adf30a48ae5b84f46887f67ce868631c7378b657749655a27d38ea38c18e2b75f8b1d3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 264A Main Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.115465 18.462757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang