Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanfront Penthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Oceanfront Penthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Esmeralda F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda F

Amazing. Absolutely fantastic.

This is such a lovely spot. The view is spectacular. You can see, hear, and smell the ocean. I just love this place.

Lydia P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P

Heerlike sentraal gelee woonstel met 'n lieflike uitsig, met veilige parkering.

Ons het heerlik gekuier.

Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Therapy for the soul.

The ocean on a moonlit night is simply being words.

Heilene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilene D

Gesellig met 'n pragtige uitsig.

Die eienaar was baie tegemoedkomend. Die plek was baie mooi skoon en netjies. Die meubels en beddens was super gemaklik!. Die motorhuis was beslis 'n plus punt met parkering ook oorkant die pad. Die in- en uitrek van die motor, uit die motorhuis was soms 'n uitdaging, maar trek die motor uit voor die verkeer erg raak in die oggend en dan weer terug in die aand en daar is geen probleem nie. Dit het vir ons gewerk. Als en als 'n heerlike plek om by te bly en sal graag weer daar wil tuisgaan in die toekoms.

Levina G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levina G

Beautiful apartment at ideal location. Loved the sound of the ocean, the walks were a delight. All in all wonderful.

Perhaps have a smart tv for Netflix etc.

Heloise B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise B

Fantastiese ligging! Heerlik gekuier en ontspan.

Wonderlike wegbreek-bestemming! Mooiste uitsig en so 'n gerieflike ligging. Ons het heerlik gekuier!

Gurpriya U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurpriya U

Absolutely fantastic. I will definitely book there again.

The penthouse was exactly what the website indicated it was. Beautiful location, lovely apartment, clean, accessible. The view is absolutely stunning! The decor was tasteful and fantastic.

Nolan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan H

Lovely place, clean, well situated, my family loved the place.

See stars.

Mia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Asemrowende uitsig.

Waarde vir geld. Asemrowende uitsig oor die see. Die woonstel het mooi afrondings en dekor. Lekker stap afstand van alles.

Ernst A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst A

Relaxed getaway in a charming setting with amazing views.

It felt like we were literally on the ocean, that is how close you are to the shore. We made delicious meals in the spacious kitchen whilst enjoying the ocean view and the sound of the waves crashing. This renovated Victorian house is a charming setting.

Anne O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne O

Fabulous stay - well equipped.

The stairs and access to parking could be a challenge to some people with lots of luggage.

Janke V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V

Wonderlik.

Die uitsig is asemrowend, die ligging onverbeterlik en die diens doeltreffend.

Bernadette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K

Ontspannend.

Sal beslis weer daar gaan bly. Asemrowende uitsig oor die see. Was beslis die moeite werd. Dit was heerlik ontspannend met die klank van die see in jou ore.

Timothy M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy M

Awesome.

Beautiful location. Lovely accommodation. Highly recommended.

Hildegarde V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegarde V

Fantasties, dit het gevoel soos vakansie.

Asemrowende uitsig oor die see. Ligging is uitstekend, kon orals stap met die wandelpad reg langs die see. Goed toegeruste en netjiese plek. Tweede slaapkamer dalk dikker gordyn want buurman se buitelig verlig kamer. Geen braaifasiliteit.

Anina O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina O

Ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig oor die see. Baie goed toegeruste woonstel. Woonstel net verskriklik koud in winterreën. Olieverwarmers beskikbaar, maar dit gebruik verskriklik krag en verhit nie oop leefarea voldoende nie, gelukkig is daar komberse ook om onder te sit. Parkering is 'n probleem as jy 'n groot motor bestuur wat nie in die garage pas nie. Dan op straat parkeer wat verskriklik besig is en feitlik nooit parkeerplek het nie. Die straat se geraas is soms oorverdowend. Daar is aangeneem dat ons die pot se handvatsel gebreek het waarvoor ek sou moes betaal, maar dit was net 'n los skroef wat reeds los was met ons aankoms, ek het maar die skroef vasgedraai. Alarm van onderste gebou gaan ontydig af al beweeg jy nie naby sensor by trap nie, ons is ook aangespreek omdat hul vir uitroepe van die sekuriteitsmaatskappy moes betaal, maar ek het geen sekuriteitsmaatskappy gesien rondte doen as alarm afgaan nie. Gordyn in kamer met enkelbed is nie voldoende om lig van bure se kant uit te blok nie en kamer is heelnag helder verlig. Dit is gelys dat daar braaifasiliteite is, maar daar was geen beskikbaar nie.

Biem W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biem W

Baie aangenaam met 'n pragtige uitsig oor die see.

Vir ouer mense is die trappe op na die woonstel 'n bietjie van 'n probleem. Oor die algemeen, uitstekend, pragtig gemeubileer! Vriendelike en baie behulpsame diens! Dankie Chanté!

George Hamus L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George Hamus L

Fantastiese plek.

Die uitsig is asemrowend. Kan heeldag sit en kyk vir die see. Veilige, mooi wandelpad reg lanks die see en meeste winkels en restaurante is stapafstand vanaf verblyf. Sal definitief weer terug gaan.

Janine F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Baie lekker gebly.

Baie mooi en netjiese plek. Pragtige uitsig en die see wat jy die heeldag kan hoor.

Barry S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S

Die uitsig is waarlik beeldskoon, reg op die see.

Dit is baie lekker plek om te bly, naby aan winkels en die strand. Die uitsig van uit die huis is beeldskoon en gee jou daai vakansie gevoel. Die huis is regtig baie mooi en prakties, alles wat jy nodig het is daar. Alles was mooi skoon en in orde. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1631cdcce2507bfe62f8c58d515adf30a48ae5b84f46887f67ce868631c7378b657749655a27d38ea38c18e2b75f8b1d3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 264A Main Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.115465 18.462757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang