Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanfront Penthouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oceanfront Penthouse is 'n woonstel op die tweede verdieping aan die Valsbaai-kuslyn met asemrowende panoramiese see-uitsigte.

Die dakwoonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n knus leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Boonop het gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan 'n oggendkoffie geniet en die sonsopkoms vanaf die privaat balkon kyk.

Geniet 'n rustige wandeling na Kalkbaai, met sy winkels, restaurante en die hawe vir vis en skyfies. Die area is ideaal vir walviskyk in seisoen, lang staptogte op die nabygeleë strande, branderplankry by Muizenberg Surfers Corner en swem in die getypoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceanfront Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 264A, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1631cdcce2507bfe62f8c58d515adf30a48ae5b84f46887f67ce868631c7378b657749655a27d38ea38c18e2b75f8b1d3ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 264A Main Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.115465 18.462757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang