Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans End

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adell G
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie lekker gebly met die allermooiste uitsig. Baie gerieflike, skoon en netjiese huis. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief enige tyd weer in hierdie huis wil kuier, nee skrap dit. Ek soek ook so 'n huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Oceans End
Hi Adell, We are very happy that you enjoyed your stay and please know that you are welcome back anytime.

Janine E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gerieflik, netjies met 'n pragtige uitsig. Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is 'n gerieflike huis wat goed toegerus is met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Oceans End
We are so pleased that you enjoyed your stay and look forward to hosting you all again in the future sometime.

Angie L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Tranquil and memorable! Stunning views, with a house equipped with almost everything you need. Ideal for a family looking for a quiet holiday spot, quick access to the beach, and an all-around ideal holiday home! We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Great stay. Fantastiese see-uitsig en baie gasvry, die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons kuier by Ocean End was baie baie lekker. Die huis is baie mooi en het alles ingehad. Ons was baie impressed met alles wat beskikbaar was in die huis. Die enigste iets wat ek sal aanbeveel, is dat die eienaar sportkanale byvoeg by die televisie. Verder het ons geen klagtes nie. Dit was 'n asemrowende naweek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Een van die lekkerste wegbreke! Verseker een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Die werklikheid is soveel mooier as die foto's. Sal beslis weer daar wil gaan bly as ons weer daai kant toe gaan. Ruim en pragtig met die beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Oceans End was wonderful with the most exceptional view. We were warmly welcomed by the owner Richard. I will definitely return again. We were provided with everything needed and enjoyed the pool and the great view. Thank you for the great accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Oceans End
Hi Bianca, So pleased you enjoyed your stay and hope to host you all again in the future. Regards, Andrew.

Whitney O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Perfect location. Great space with great views. Very safe and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Oceans End
Great guests Whitney and her family are welcome anytime. Left our home clean and tidy and I highly recommend them to any future hosts.

Jandi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

The best beach break ever! The view that hits you as you walk into the house is something out of a magazine! The sea view from every room ties in with the soft beach vibe decor of the house. It has a spacious kitchen and comfy living room, but the outdoor seating area is the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Oceans End
Hi Jandi We are so pleased that you enjoyed your stay,you and your group were a absolute pleasure to host we look forward to hosting you all again. Stay safe. Regards Andrew

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4278cdcdc5f7f539cc897a81182f856c160b79e5ba038078c5c708683c6c475999053db923141142d310b9ebee4fd4a369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 67 Seaway Drive Kini Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019829002225 25.375710809193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang