Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview 1 Flat

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Eliz-marie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker, sal definitief weer gaan. Dit was ongelooflik lekker, ek beveel Ocean View 1 vir enige iemand wat lekker wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

The stay was very smooth and we had a great time. Great location, very clean and an overall great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llevona M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Baie aangenaam en mens voel veilig, want daar is elektriese heining om die kompleks. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam asook Leonie, die buurvrou. Sal gerus weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.2
Jan 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Matthew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Mooi uitsig en makilike toegang to die strand. Mooi modern. Moet strand toe ry, maar dis nie ver nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Flatlet fully equipped, bathroom bit small but enjoyed the balcony. Not suitable for more than 4 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Minnaar V
Kort verblyf
2.8
Jun 2021

Nie lekker gebly nie. Eenheid was oortrek met kakkerlakke met aankoms. Dit is by eienaar gerapporteer, maar niks is daaromtrent gedoen nie. Ek het self gif gekoop en gespuit. Twee skuifdeure is stukkend en kon nie sluit nie. Wasbak in badkamer besig om af te val. Kleredroograk is stukkend. Gasbraaier is stukkend en kon nie gebruik word nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Reyger- en St Francis-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63b287f8bcdd2e6624297289c56de3bf2c4c8b953ee166c4a7c501c904c0445088f603f1b9effd5666f2f037e87dcd30120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 Corner of De Reyger Street and St Francis Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.04877396769 24.920349740824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang