Ocean View B901
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ocean View B901 bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel. Die eenheid is in 'n woonstelkompleks aan die strand in Bloubergstrand geleë en is stapafstand vanaf Kite Beach.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel met uitsigte oor die see vanaf die hoofslaapkamer sowel as die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en maak oop op die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, konveksie mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel, koffiemasjien, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Netflix en YouTube en maak oop op die balkon wat 'n uitsig oor die see en Tafelberg het. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Gaste kan swem, wynproe, branderplankry, vlieërbranderry, voetslaan, visvang, fietsry en bergfietsry in die area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 704
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View B901 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap