Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View B901

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Aletta K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

So gerieflik by alles! Die reëlings om die sleutels te ontvang was duidelik en ons was vriendelik deur Frans ingewag. Linne skoon en netjies. Kombuis was baie goed toegerus. Ons het in 'n toesluit motorhuis gehad. Dis ruim en heerlik. Ek sal dit weer gebruik of enige iemand aanbeveel. Dis baie veilig en ons het 'n ongelooflike see uitsig gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Tafelberg en die see bly 'n inspirasie. Goed geleë en veilig met garage. Bietjie herstelwerk nodig. Lekker skottelgoedwasser en wasmasjien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Goeie ligging. Netjies. Bloubergstrand is 'n baie goeie vakansiebestemming. Woonstel is baie smaakvol en netjies. Goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Puik! Waarde vir geld. Pragtige uitsig met moderne en netjiese dekor. Inverter vir beurtkrag was 'n bonus. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne Y
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Baie lekker. Baie mooi uitsig. Sal enige tyd weer daar bly. Bloubergstrand is baie mooi, dit was iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Convenient with a great view. Unit was comfortable with a beautiful view of the ocean and mountain. The unit was equipped with everything we needed. The host was extremely helpful and friendly. We would definitely recommend Oceanview to friends and family and would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka Q
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

An amazing place with an awesome host. Oceanview has one of the best sea views. I do not think that the pictures do it justice. The 2 bedroom apartment is well equipped for self catering. There is nothing better than having one's breakfast on the balcony with blue waters as your view and hearing the sounds of the ocean. The was an amazing host who even allowed us the grace to check out in the late afternoon. The caretaker was also on call whenever we needed something. I will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Uitstekend. Baie dankie vir persoonlike kontak, pakplek vinnig uitgesorteer. Goeie uitsig en beste verblyf. Dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Moderne verblyf met 'n uitsig soos min. Verblyf op die 9de vloer het sy uitdagings maar die uitsig maak dit die moeite werd. Ons het baie lekker gebly en kan Oceanview vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Die uitsig is pragtig, die afwerking en fasiliteite uitstekend en die ontvangs hartlik. Die woonstel is modern en uitstekend toegerus, voorwaar 'n plek waar 'n mens meer as net 'n paar dae kan aanbly. Die ligging is baie sentraal, met die strand, supermarkte en restaurante binne maklike stapafstand. Die enigste klein tekortkomings was dat daar nie spaar toiletrolle was en die vloeibare seephouer in die tweede badkamer was leeg. Kleinigheidjies wat glad nie ons verblyf minder genotvol gemaak het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 746

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71aef7e2d78aac9891b01391e28c8cbed96b7ae948e810b8332b2198b1b3e92d6004a5d1e0457d4d10fb668880b673038cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 170 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818389450767 18.475307822227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang