Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View B901

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Ocean View B901
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Aletta K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta K

So gerieflik by alles!

Die reëlings om die sleutels te ontvang was duidelik en ons was vriendelik deur Frans ingewag. Linne skoon en netjies. Kombuis was baie goed toegerus. Ons het in 'n toesluit motorhuis gehad. Dis ruim en heerlik. Ek sal dit weer gebruik of enige iemand aanbeveel. Dis baie veilig en ons het 'n ongelooflike see uitsig gehad!

Karen D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D

Tafelberg en die see bly 'n inspirasie.

Goed geleë en veilig met garage. Bietjie herstelwerk nodig. Lekker skottelgoedwasser en wasmasjien.

Martin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Goeie ligging. Netjies.

Bloubergstrand is 'n baie goeie vakansiebestemming. Woonstel is baie smaakvol en netjies. Goeie keuse.

Celeste L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Puik! Waarde vir geld.

Pragtige uitsig met moderne en netjiese dekor. Inverter vir beurtkrag was 'n bonus. Sal definitief weer bespreek.

Etienne Y - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne Y

Baie lekker. Baie mooi uitsig. Sal enige tyd weer daar bly.

Bloubergstrand is baie mooi, dit was iets besonders.

Natalie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Convenient with a great view.

Unit was comfortable with a beautiful view of the ocean and mountain. The unit was equipped with everything we needed. The host was extremely helpful and friendly. We would definitely recommend Oceanview to friends and family and would definitely stay there again.

Thandeka Q - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka Q

An amazing place with an awesome host.

Oceanview has one of the best sea views. I do not think that the pictures do it justice. The 2 bedroom apartment is well equipped for self catering. There is nothing better than having one's breakfast on the balcony with blue waters as your view and hearing the sounds of the ocean. The was an amazing host who even allowed us the grace to check out in the late afternoon. The caretaker was also on call whenever we needed something. I will definitely be going back.

Elna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Uitstekend.

Baie dankie vir persoonlike kontak, pakplek vinnig uitgesorteer. Goeie uitsig en beste verblyf. Dankie baie.

Sam J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Moderne verblyf met 'n uitsig soos min.

Verblyf op die 9de vloer het sy uitdagings maar die uitsig maak dit die moeite werd. Ons het baie lekker gebly en kan Oceanview vir seker aanbeveel.

Lukas V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V

Die uitsig is pragtig, die afwerking en fasiliteite uitstekend en die ontvangs hartlik.

Die woonstel is modern en uitstekend toegerus, voorwaar 'n plek waar 'n mens meer as net 'n paar dae kan aanbly. Die ligging is baie sentraal, met die strand, supermarkte en restaurante binne maklike stapafstand. Die enigste klein tekortkomings was dat daar nie spaar toiletrolle was en die vloeibare seephouer in die tweede badkamer was leeg. Kleinigheidjies wat glad nie ons verblyf minder genotvol gemaak het nie.

Santie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie P

Baie goeie ligging, het dit baie geniet.

Die blyplek bied alles wat nodig is, ons sal verseker weer soontoe gaan.

Henriette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V

Wonderlike ligging, loopafstand na strand en restaurante.

Woonstel goed toegerus met als wat jy nodig het.

Nina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina M

Ongelooflike uitsig op strand en berg, moderne kombuis, sentraal geleë.

Mikrogolf en stoof is baie ingewikkeld om mee te werk. Die afwesigheid van 'n oond maak dit moeilik om kos te maak. Die kombuis vensters was baie vuil wat die mooi uitsig op die dorp en berge onreg aandoen.

Ocean View B901 se terugvoer

Hi Nina
Omdat Oceanview so hoë gebou is en die woonstel op die 9de verdieping is daar ‘n maatskappy wat eenkeer per maand die vensters was en as die wind net die seelug teen die vensters waai is dit klam.
Die instruksies vir die ‘touch control’ stoof en konveksiemikrogolf is in die woonstel. Daar is nie ‘n oond nie aangesien die konveksiemikrogolf as ‘n oond dien. Dit bak en braai heerlik en maklik .
Hoop julle het die seeuitsig geniet.

Ocean View B901
Tilla K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K

Asembenewend!

Pragtige blyplek, alles wat jy nodig het onder 1 dak.

Jeanie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie S

Heerlik gekuier met wonderlike uitsig.

Woonstel met goeie beddens met lekker beddegoed en handdoeke. Kombuis met alles wat jy nodig mag hê om lekker te bly.

Christa V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Heerlik. Daar is als wat nodig is.

Heerlik, als wat nodig is, is daar.

Sanet M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Baie mooi uitsig, skoon en veilig.

Gerieflik en naby baie plekke geleë, dankie.

Kowie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Fantasties

Baie dankie, dit was 'n baie lekker en aangename vakansie in Kaapstad.

Johan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Went for Cape Twon marathon and had a wonderful time.

Support and service from the owner was five stars, as she made sure well in advance that we had all the necessary information and getting they keys, etc. was a breeze. The unit was super neat, tidy and had lovely views of the sea and mountain from the balcony and especially the main bedroom.

Konrad N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad N

Rustige naweekwegbreek.

Ons het heerlik gekuier in Oceanview. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig het en is baie netjies. Baie dankie Theana vir 'n wonderlike wegbreek!

Trudie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie G

Pragtige, netjiese eenheid met 'n uitstekende uitsig!

Waarde vir geld, netjies en die eeheid het alles wat jy benodig. Die uitsig is uitstekend!

Chane B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane B

Stunning accommodation with a beach view.

Flat is well equipped with everything one would need.

Zelna V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Perfekte vakansie-akkommodasie!

Ons het so lekker gekuier by Oceanview. Die kommunikasie vanaf die eienaar van die woonstel was uitstekend. Die woonstel is pragtig en goed toegerus en die view is absoluut fantasties. Die woonstel is 'n klein entjie van die strand af en dit is eintlik perfek net so 'n entjie weg van die straat langs die strand waar baie voertuie ry. Absoluut alles wat nodig is, is in die woonstel. Dit was werklik waarde vir geld! Baie dankie.

Imelda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imelda J

Awemrowend!

Lieflike plekkie. Baie gerieflik! Amazing view, veral wanneer die son sak/opkom. Als wat jy nodig het is daar en dis naby winkels, restaurante en see.

Bella D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bella D

Netjiese woonstel vir 4 mense met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en Robbeneiland.

Alles wat nodig was vir 'n lekker kuier met familie. Gerieflik dat daar 2 badkamers was.

Piet B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Was baie lekker en ons het lekker ontspan.

Uitstekende ligging, baie mooi plek en see-uitsig. Sal beslis weer gaan.

Ocean View B901 se terugvoer

Baie dankie Piet. Julle is altyd welkom.

Ocean View B901
Marieta V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

10 uit 10 vir Oceanview!

Die woonstel is pragtig, silwerskoon, en Theana 'n gasvrou 1000.

Michele K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Relaxing the view is stunning

We had a lovely stay. If we had any problems they were dealt with immediately. The only recommendation I would like to make is that the DSTV which works through the wifi gets fixed. It buffers all the time. This was reported and I am sure it will be dealt with. I would recommend this property to anyone. The furnishings are lovely and clean. I will definitely stay in this property again.

Ocean View B901 se terugvoer

Thanks for the review. The good news is we are changing to uncapped fibre which should sort out this problem.

Ocean View B901
Jénice B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jénice B

Niks minder as perfek nie!

Die inboek en uitboek was eenvoudig en vinnig. Die woonstel is skoon en het alles wat mens sal nodig hê gedurende die berblyftyd.

Marietjie H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

Most enjoyable stay.

Spacious flat with beautiful sea and mountain views. Clean. Very safe. Well equipped kitchen.

Renate C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C

Pragtige uitsig op Tafelberg.

Hulle het SMS gestuur met die kennisgewing van beurtkrag. Baie belangrik as mens op die 9de vloer bly en geen hysbak kan gebruik nie.

Philip M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Pragtige uitsig, heerlike blyplek.

Heerlike veilige blyplek met fantastiese uitsig. Baie sentraal geleë. Beskut teen Kaapse Noordwes-stormwind. Ons het van niks geweet tot die volgende dag nie. Geen klagtes nie.

Andy R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy R

Asemrowend.

Vroeg oggende se sonsopkoms is werklik iets om na te staar. Die weer was lekker en ons kon die strand elke dag geniet. Die uitkyk van die 9de verdieping is verruklik. Motor was veilig in die motorhuis toe gesluit. Theana is werklik fantasties met haar diens.

Ferdinand V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand V

Uitstekend.

Fantastiese ligging. Stylvolle, gerieflike woonstel. Smaaklik toegerus. Het die vakansie net meer aangenaam gemaak.

Karin W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Heerlike verblyf op negende vloer met 'n uitstekende uitsig op Tafelberg en oor die see.

Baie lekker netjiese eenheid en die twee badkamers is heerlik vir 'n groot gesin. Goed toegerus met WiFi en DStv en die stoepie wat uitkyk oor die see is heerlik. Enigste wat gepla het is dat daar nie voorsiening in die parkeerterrein gemaak word vir vakansiegangers met sleepwaentjies nie. Slegs 24 uur parkering in besoekers area.

Ocean View B901 se terugvoer

Ons is baie bly julle het heerlik gekuier. Behalwe vir die toesluitmotorhuis is daar nou ook 'n sisteem in plek waar ek vooraf 'n ekstra parkering vir 'n waentjie of ekstra motor agter die toesluithek kan reël vir die duur u verblyf.

Ocean View B901
Elsabé S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S

Pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Kan die plek aanbeveel. Sal definitief weer van dit gebruik maak.

Salmarie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salmarie M

Pragtige uitsig, maar hysbak was vir meeste van die tyd buitewerking.

Netjiese eenheid, maar bietjie ongemaklik as die hysbak nie werk vir 3 dae nie.

Kobus K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Baie mooi, skoon en gerieflik met die mooiste uitsig op see en Tafelberg.

Naby aan eetplekke en strand, mooi, skoon en gerieflik met die mooiste uitsig op die see en Tafelberg. Regtig waarde vir geld.

Ingrid J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Netjies met 'n baie mooi uitstig.

Ons was oor die algemeen baie tevrede, dit was net 'n storie om die woonstel in die blok te vind omdat die motorhuisdeur se nommer nie duidelik was nie en die woonstel self het nie 'n nommer op die deur nie. Die instruksie was dat die hek aan die agterkant van die gebou is waar die hek in die systraatjie is, maar ek dink almal interpreteer dinge anders. Te danke aan die eienaar se volledige beskrywing het ons die regte deur oopgesluit. Ons was nie seker van blok A & B nie. Die badkamers is redelik klein en die een stort het nie drukking gehad nie, net 'n straaltjie water het deurgekom en het die ander persoon maar by ons kom stort. Die eienaar is baie vriendelik en toeganklik en die woonstel is baie skoon en netjies en die kombuis en woonarea is lekker ruim.

Natasha B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Ons het die naweek by Oceanview baie geniet, dis 'n wonderlike eenheid.

Alles wat jy nodig het in 'n eenheid. Ons het die tydjie daar vreeslik geniet. Die uitsig is asemrowend!

Rudolph B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B

Baie goed.

Baie goed geleë, baie netjies en modern.

Pinky T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pinky T

Fantastic apartment, very clean with everything we needed.

We loved the place. Very clean, with everything we needed, safe parking and stunning views. Will stay there again.

Ocean View B901 se terugvoer

Dear Pinky,

Thank you, I am so happy to see that you enjoyed your stay! Hope to see you soon.

Ocean View B901
Gerhard W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard W

Perfect location with stunning view.

Perfect location with a stunning view of Table Mountain.

Ina D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Na ons gevee en gemop het was die plekkie reg, kliëntediens deur LekkeSlaap uitstekend.

Mooi uitsig, prakties in die sin om Waterfront toe en berg toe te ry, maklik en natuurlik, die busdiens uitstekend. Dankie.

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71aef7e2d78aac9891b01391e28c8cbed96b7ae948e810b8332b2198b1b3e92d6004a5d1e0457d4d10fb668880b673038cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.818389450767 18.475307822227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang