Ogwini Onbeperk Nr2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook of vaping in die huis nie.
Geen vure of gebruik van kerse binne die huis of op die patio nie.
'n Gasbraai word voorsien.
Geen partytjies nie.
Geen glase of glasbottels word in of om die swembadarea toegelaat nie.
Geen oormatige alkoholverbruik nie.
Geen dwelms nie.
Alle huishoudelike items moet versigtig gebruik word.
Enige skade sal van die gaste gehef word.
Indien daar enige klagtes van bure of die korporatiewe liggaam is, sal die gas verantwoordelik gehou word vir enige boetes.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
3 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uvongo Beach-weg 1, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang