Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oh Hello

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Oh Hello
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mpho M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Easy and efficient process. Wonderful hosts. Incredible weekend.

The stay with Leda and Paul in Cannon Rocks was incredible. It was our second time with the hosts and we were not disappointed. The place was more beautiful than we remembered and the hosts were wonderful as ever. Viya made it stress-free and I cannot recommend it enough.

Riette J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette J

Fantastiese ruskans op die strand.

Heerlik gebly. Op die strand met lieflike uitsig.

Anja S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

It was a wonderful stay with great view on the ocean, and very friendly and helpful hosts.

We had a wonderful time.

Merril C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merril C

Great place!

Great place on the beach.

Elizabeth N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth N

Wonderlik.

Absoluut. Gasvrou was altyd beskikbaar met inligting.

Leon N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N

Baie lekker gekuier.

Mooi uitkyk op die strand en see. Kan ver stap en voel veilig om te visvang.

Rainer V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer V

Uitstekende ligging, vriendelike en hulpvaardige gashere.

Op die strand, sand, see, vars lug, veilig, stil, klein maar baie prakties en smaakvol ingerig, met daardie "special touches". Paul en Ieda is wonderlike gasheer en gasvrou. Ons het dadelik tuis gevoel.

Rialda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda S

Fantasties vir 'n aand of 3 se wegbreek.

Rustig, goeie visvang, fantastiese see-uitsig.

Linda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Small, but all you need for a night or two with beautiful view and right on the beach.

Friendly, helpful host and well equipped for a short stay.

Anne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Beautiful place.

I really enjoyed my one-night stay at Oh Hello! Very friendly hosts, and very accommodating. The place is nicely furnished, comfortable, quiet, very clean and has direct access to the beautiful beach. Great sunrise to watch from the room!

Marina L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Ongelooflik fantasties van die stoep op die uitgestrekte strand.

Heerlik, gasvry, restaurant Roes met al die "locals" is 600m in die straat af. 'n Ongelooflike gesellige aand. Kinderjare "memories" kom beleef. Sal verseker weer kom kuier.

Oh Hello se terugvoer

Dankie, hoop om julle weer te sien.

Oh Hello
Craig N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig N

Best value for money. Beach view in Cannon Rocks.

Quaint accommodation with all you need for a short stay and perfect access to unspoiled Eastern Cape beaches.

Kevin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N

Excellent location, excellent hospitality, very good facilities.

Being able to step onto the beach from the patio is priceless.

Andre N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

The apartment, although tiny, has everything for a few nights stay and it's location cannot be bettered.

Paul is a magnificent host with loads of info about Cannon Rocks.

Marita P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Oortref alle verwagtinge!

Die plekkie is ideal, want dit is privaat en skep die illusie van 'n eilandvakansie. Dit is silwerskoon, baie gasvrye mense, ek sal more daar kan intrek!

Elouise H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elouise H

Baie oulike plekkie op seefront.

Baie rustige plekkie op seefront. Rustige vakansiedorpie.

Hannes B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Ons het heerlik gekuier vir 2 aande, lieflike skoon en netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see.

Baie dankie vir 'n heerlike rustige kuier met die mooiste uitsigte oor die see. Waarde vir geld. Baie dankie Oom Paul en Tannie Ieda vir jul gasvryheid, ons sal enige tyd weer kom kuier.

Sally H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H

Short stopover in a beautiful spot. Hosts were friendly and engaging.

Accommodation is just on the edge of the coastal woody Cape section of Addo Elephant Park. Right on the beach. Highly recommended.

Lize M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

So vreeslik lekker gerus!

Perfekte plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Alles wat jy kan nodig hê. Die ligging is awesome op die strand. Die gasvryheid uitstekend.

Pauline M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline M

Heerlike plekkie as jy net wil wegbreek en rus en kalmte wil hê,

Sal Oh Hello defnitief aanbeveel. Op die strand en asemrowende uitsig oor die see. Puik diens en die eienaars is hartsmense. Sal definitief weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Celeste M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste M

Very comfortable and Paul and Ieda were very friendly and helpful

Enjoyed our stay, wish it was a bit longer though.

Adrienne E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne E

A few steps and you are on the beach.

Lovely, well located apartment adjoining main house. Lots and lots of extra touches - welcome chocolates, rusks, masks, menu of restaurant nearby. Suggest a hand towel and hooks in the bathroom, a fan as well as a blind covering the entrance door. Great to have wifi but DStv would have been nice. Hosts were friendly and not intrusive and thank you so much for the gift. It was just fantastic being able to walk onto the beach and look at the sea from our deck. Good value when compared with other properties on offer. Highly recommended.

Karen A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Wonderful stay in beautiful location, right on the beach!

Hosts were fantastic, welcoming and so informative. Would highly recommend Oh Hello! Thank you!

Philip G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G

Netjies en gerieflik op die strand.

Vriendelike gasheer en -vrou. Oulike blyplekkie op die strand. Besonderse voëllewe. Goed toegerus.

Brent C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brent C

Very nice location and very friendly.

Found the fridge a little small, it's more an overnight accommodation, not for more than one night, unless you would like to eat out. Nice 7 km walk. If you like to relax and do very little then this is the place. You can kite board if you enjoy that as well.

Petronella J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella J

Best place ever would go back anytime

The owners of the place are very kind and friendly people.

Oh Hello se terugvoer

Dankie Pettonella. Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir hoe pragtig skoon en netjies julle Oh Hello gelos het. Ons waardeer dit. Paul en Ieda

Oh Hello
Chane R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane R

Rustige naweek wegbreek

Die see uitsig van di eenheid is asemrowend mooi. Baie lekker rustig vir n vinnige naweek wegbreek uit die stad.

Jason V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V

Oh Hello was a lovely place to stay. The owners are such friendly people and have put in a lot of thought and attention to detail into the room to make the stay as comfortable as possible.

Oh Hello is right on the beach with a beautiful sea view. They provide everything you need, from having a picnic on the beach to having a nice braai at home.

Malcolm G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm G

Was baie lekker gewees.

Baie lekker plek as jy wil wegbreek van die besige lewe af. Sal Oh Hello aanbeveel vir 'n paartjie wat stilte soek.

Cheryl S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Beautiful.

Lovely place to sleep over. Close to the beach and very secure.

Erika D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Awesome.

Tannie Ieda en Oom Paul voel sommer soos familie die oomblik wat jy daar opdaag. Die plekkie is so oulik en romanties. Sal dit aanbeveel vir enige iemand! Weereens baie dankie vir die lekker bly.

Anja S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

A beautiful and wonderful stay with very lovely people!

Excellent, beautiful location, very friendly and caring hosts. Wonderful!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige en wonderlike plek met lieflike mense.

Uitstekend, pragtige ligging, baie vriendelike en omgee-gashere. Wonderlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annetjie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie K

Gasvrye ontvangs en verblyf.

Ons het heerlik ontspan en die see geniet. Ons sal weer gaan om die gasvryheid en ontspanne atmosfeer te geniet. Ons het lekker saam met die gasheer en gasvrou gekuier wat ongelooflik behulpsaam was toe ons verkeerd gery het.

Carol R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R

Fantasties.

By Oh Hello in Cannon Rocks het ons rus vir ons siele gevind. Die omgewing is asemrowend en die kliëntediens is uit die boonste rakke.

Hayley B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B

Fantasties.

Die gasheer en sy vrou is so vriendelik. Ons het so lekker gebly.

Ria B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Pragtige plekkie, baie special. Vriendelikste mense - hoogs aan te beveel.

Perfekte ligging, wonderlike uitsig. Sommer net lekker!

Amanda J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Vakansiebestemming waar jou siel gevoed word.

Die eienaars stap die ekstra myl om gaste tuis te laat voel.

Ledean C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ledean C

Value for money.

Lovely view. Host is very friendly. Right next to the beach. Privacy guaranteed.

Gina P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina P

Wow. What a beautiful place!

We had the most amazing stay, thank you so much! It was even better than expected, we woke every day to perfect weather and a sunrise to die for, paradise to say the least. We loved the 7 km hiking trail with the beautiful surprise of the dunes at the end! Thank you we will be back!

Steyn V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V

Ongelooflike ligging. Stil en rustig. Vriendelike mense.

Beste ligging op die strand. Perfek vir iemand wat stilte soek en wegkom van geraas. Baie netjiese plekkie. Kombuisie kan groter wees met 'n groter yskas en dalk mikrogolf. Verder 100%.

Marthinus J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J

Heerlik! Awesome! Mooiste uitsig!

Ek was in my element. Dis die mooiste plekkies daar. Die eienaars is liewe mense, baie vriendelik, behulpsaam en sommer net cool. Die uitsig ongelooflik mooi, as jy slaap hoor jy die see. Die verblyf netjies, skoon en gerieflik. Soontoe sal ons definitief weer gaan.

Estelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Ek't soos 'n bederfde familielid gevoel.

Stylvolle, direk op die see woonstelletjie met pragtige dekor en groot oopskuifvensters na buite dek bo die seesand. Eienaars het my soos 'n familielid behandel en ek sal dit hoog aanbeveel.

Maryka T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Maryka T

Oh Hello was ongelooflik ons het dit baie geniet.

Oh Hello was regtig baie netjies en skoon. Ons kon nie vir 'n beter uitsig vra nie. Die gasvryheid was wonderlik.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlmrgbyz3zaf1JUhSw2dCqJDpTJSOcwSBRa2yzgqxmeVd1J9j3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 489 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.746742191197 26.552930509301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang