Oh Hello
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oh Hello is op die strand in Cannon Rocks geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is of net van die besige stad wil ontsnap.
Die woonstel is vas aan die hoofhuis, het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, balkon en braai-area.
Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, induksiestoofplaat, breekware en eetgerei. Daar is 'n restaurant 500 m vanaf die woonstel en 'n verskeidenheid ander restaurante 14 km verder in Kenton-on-Sea.
'n Weber is op versoek beskikbaar en gaste kan saam 'n maaltyd voorberei terwyl hulle die pragtige uitsig oor die lang strand en branders geniet.
Cannon Rocks is bekend vir branderplankry, sweefski en seil.
Dis sowat 40 km vanaf Port Alfred en 130 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ieda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Oh Hello het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 489, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang