Okajo Safari Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C36, Wilhelmstal, 0000, Erongo
- Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Okajo Safari Lodge is op die oewer van die Khanrivier 148 km wes van Windhoek. Die lodge is op 'n area van 8300 hektaar geleë en dit bestaan meestal uit bome en bossavanne. Dis ideaal vir fotogeleenthede, wildritte, botaniese voetslaan-uitstappies en voëlkyk saam met die plaaslike personeel.
Gerieflike verblyf word in 3 kamers in die hoofhuis, 2 selfsorgwoonstelle en 'n privaat selfsorghuis aangebied. Die 3 kamers in die hoofhuis het en suite-badkamers met storte en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorgeenhede het elkeen hul eie kombuis en eetarea.
Die lodge het 'n verhitte swembad, 'n groot grasdaklapa, binnebraaigeriewe, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n boogskietbaan. Geniet 'n pragtige Namibiese sonsondergang of hou die nabygeleë watergat van die dek af dop.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wilson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die C36, Wilhelmstal, 0000, Erongo
- Gaste dink Okajo Safari Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C36, Wilhelmstal, 0000, Erongo