Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okanti

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Okanti Lodge is buite Vaalwater, Limpopo, op die Melkrivierpad geleë en bied gehalteverblyf op 'n 1 000 hektaar gelee-wildplaas. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir natuurliefhebbers en avonturiers.

Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste in elk. Die eenhede het elk 2 slaapkamers, elk met hul eie badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, leef-
en eetkamer area en opwaskamer. Ontbyt is beskikbaar as 'n opsie teen 'n ekstra koste.

Die Lodge beskik oor 5 dubbelkamers elk met sy eie badkamer. Dit het 'n gemeenskaplike eetkamer, kroeg en vermaakarea. Daar is 'n kouewaterswembad asook 4 aparte braai-areas.

Die eiendom word omring deur elektriese heinings vir ekstra sekuriteit.

Die lodge besit 2 wildkykvoertuie wat beskikbaar is indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Okanti het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABscJA2EiCpoDRhZJ5L133Rx7cTUaM4dRAsYIO6i6sREVVJrdvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Portion 1 of Slipsteendrift Farm 91 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.279055 28.155835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang