Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okwamanje

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Monica C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker en gemaklik. Ons het ons verblyf baie geniet en alles wat jy nodig het was daar. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Wat 'n lekker plek. Baie lekker huis om in te bly. Baie privaat en goed toegerus, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wg D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Waarde vir geld! Heerlik gebly. Baie skoon en goed versorg. Prakties ingerig. Swembad 'n lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelmari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Awesome. We really enjoyed the stay and would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Baie lekker. Netjiese, veilige en lekker plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties gebly. Marloth is enig in sy soort. Ons het die eerste aand nagapies, vlakvarke en 'n duikertjie ontmoet. Volgende oggend was daar baie koedoes. Ons kuier in Kruger Wildtuin was ook wonderlik. Langs die Krokodilrivier is dit altyd amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker plek, rustig, alles wat jy nodig het was daar. Lekker rustige kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Absolutely awesome. Amazing place everything you need I highly recommend it. Just know how to find it before u leave. I had to buy a map.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Alles wat jy nodig het. Die swembad was 'n noodsaaklikheid in die hitte en ons het dit veral geniet. Die huis is baie netjies. Braai. en swembad geriewe was mooi skoon. Ons 5 jarige seuntjie het die wilde kuiergaste baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Ons het dit baie geniet. Uitstekend. Baie diere en veilig. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ticino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 4097, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ca5884b7d1cb171e3471a28abd8bad5de87ce0b222e67d1c0bd7bf5cb78a600ef2ef600582dc6a9b3380281487c0222958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 4097 Leeu Street Marloth park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.352911420784 31.804530118485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang