Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Bank Hotel

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old Bank Hotel is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur bekende argitekte Black en Fagg gebou is. Die hotel was die oorspronklike Nedbank-gebou in die Kaap. Oues ontmoet nuut in hierdie viering van klassieke Victoriaanse argitektuur en moderne ontwerp, met sjarme en gesofistikeerdheid.

Die hotel bied ruim en suite-slaapkamers wat met moderne elegansie en luukse afwerkings versier is. Elke slaapkamer beskik oor lugversorging, 'n kluis, 'n minibar, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Die ingang na die hotel is via 'n hoë koepelvormige glasboog op die grondvloer waar 'n deurwag gaste sal ontmoet en hulle tot op die 8ste verdieping sal lei. Die hysbakdeure maak oop in 'n ligte en oop ruimte met die ontvangs, 'n privaat eetarea, 'n restaurant, 'n moderne wynkelder sowel as 'n kroeg. Dit is die perfekte plek om agteroor te sit en die uitsigte oor die stad te geniet terwyl u kenmerkende skemerkelkies geniet. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Geniet 'n welverdiende wegbreek met baie van die gewilde plekke om te besoek in Kaapstad soos die Kasteel van Goeie Hoop, Distrik Ses, Two Oceans Akwarium en die V&A Waterfront. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, branderplankry, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Old Bank Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Bank Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. George's Mall 85, Kaapstad Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c2c66a3273a05caeb7fae4559c16955db0e6255b12c42fffbd07faeba326f7f531a202215f2826d8ec137dad007c2b23d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 380 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 85 Street George's Mall Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922987 18.420859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang