Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old House Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Cecil J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

5 star. Fantastic. Patricia is an angel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Hi there Thank you so much for your feedback! I will give Patricia an extra thank you. I hope to accommodate you again in the near future. Kind regards, Elle

Anria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik oorgeslaap. Baie lekker gebly! Sal nou ons oornagplek wees in Beaufort-Wes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te huisves. Groete, Elle

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very luxurious and warm. Nice place to park car and villa was nice and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ans Y
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker! Heerlik gebly. Netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry & Brenda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Pleasant, charming and friendly staff. Upon arrival we were met by Patricia. Patricia made sure we felt comfortable and showed us around. We had a very lovely room. The dinner was delicious, as was breakfast. Lorraine cooks wonderfully. Just the swimming pool was not operational, luckily it was not a hot day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

What a lovely guest house! I will recommend it to others any day. The staff were super helpful and friendly, and the lamb shank was delicious! Even though we arrived quite late and had to leave very early, we really enjoyed the quiet and peaceful gardens. The room was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Hi Elize, Thank you so much for taking some time to send us a review. We appreciate your feedback and are so happy to hear you had such a good time at our Lodge. Hope to see you again in the future.

Derek C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie lekker daar oornag. Kamer was netjies en skoon, kan die lambshank defintief ten sterkste aanbeveel (lekkerste lambshank wat ek nog ooit geëet het). Personeel was uiters vriendelik en behulpsaam, uit hulle pad gegaan om seker te maak ons was gelukkig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Sal enige tyd weer daar oornag. Vriendelike diens. Michelle hulle het ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philrina V
1 nag
5.0
Okt 2020

Vriendelike personeel in n baie netjiese gastehuis. Die aandete was besonders. Tradisionele lamb shank met boereboontjies en pampoenkoekies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Uitstekende en goeie diens. Veilige omgewing en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2481ce4ad3e502d6de80c8088ea9e17ed7750e196cacc2425c6a684f417bdae505334a2f0e94f7d507b634dbc678eff015a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 31 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.353928687668 22.586104273796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang