Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
OMCD Gesinswoonwa
B&B
OMCD Woonwa
B&B
Daddy's Villa
B&B
Daddy's Hideaway
B&B
Daddy's Den
B&B
The School house
B&B
Big Daddy's Den
B&B
Huisreëls

Let wel dat selfoonopvangs by Old Mac Daddy beperk is en dat daar opvangs by die kroeg is.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word via 'n grondpad bereik en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Elke woonwa het 'n eerlikheidskroegie. Betaal asb. vir dit wat jy neem voordat jy uitklok.
Let asb. op dat geen ander kos of alkohol op die perseel toegelaat word nie, tensy jy by Daddy's Villa bly.
Let asb. dat ons woonwaens lukraak bespreek word, soos beskikbaar. Gaste moet asb. navraag doen as 'n spesifieke woonwa verkies word. Beskikbaarheid kan ongelukkig nie gewaarborg word nie.
Die Lebanon Bergfietspad is direk agter ons. 'n Permit kos R25 per persoon.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van hoe vol die dam is. Visstokke en kunsaas kan teen R50 per dag gehuur word.
Daar is 'n kroeg wat ten volle gelisensieerd is. 'n Kurkfooi van R45 word gehef as wyn ingebring word met middag- of aandete.
Daddy's Hideaway kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginvallei-pad 112, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MjU0OTVkLTAyZjAtNGQ2OS1hMmIyLTcwNjAxYTI2ZDA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 112 Elgin Valley Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230902048108 19.11889463691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang