Olea Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 30 Sep 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Harde musiek en geraas word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
'n Plonsswembad is beskikbaar in die veld langs die huis en word met ander gaste gedeel.
Dit is 'n waterwyse plaas; gaste moet asb. water verantwoordelik gebruik.
Troeteldiervriendelik met vooraf versoek, onderhewig aan bepalings en voorwaardes.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap